email my die foto dan laai ek vir jou alwyn.Alwyn wrote:Kyk nou net daar breuk die ding!!!!!!!! IT KOM HELP
fcloretz at hotmail dot com

email my die foto dan laai ek vir jou alwyn.Alwyn wrote:Kyk nou net daar breuk die ding!!!!!!!! IT KOM HELP
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.


Dankie vir die offer... Dit was n operator error....FCLoretz wrote:email my die foto dan laai ek vir jou alwyn.Alwyn wrote:Kyk nou net daar breuk die ding!!!!!!!! IT KOM HELP
fcloretz at hotmail dot com



Corné v.d. Vyver wrote: Wat my hinder is dat Jungle Julian nie 'n check piece op sy geweer het nie!Haha






......OF bang vir "Poliesfile"...hihihhiFrikkiedbr wrote:Ja nee LEn so sal ons maak, maar sien daar is baie manne wat liewers onder die dek mantel wil wees.
Seker maar skaam hoe hulle lyk


Ja, maar hy kan al iets doen wat jy nie kan nie!Corné v.d. Vyver wrote:Kyk hierdie is 'n baie goeie oefening want ek het nie geweet Geno wat so slim is,is so jonk nie!Hahahahahahaha

Jinne maar dis lekker dat die manne vir n slag in n ligte Luim met mekaar kan gatvat!Corné v.d. Vyver wrote: Wat my hinder is dat Jungle Julian nie 'n check piece op sy geweer het nie!Haha






Pyltjie wys na sy avatar....dink ek.Frikkiedbr wrote:Sjoe moet mens hier tussen die lyntjies lees

Dat so 'n kop nou moet vrot!vriell wrote:Pyltjie wys na sy avatar....dink ek.Frikkiedbr wrote:Sjoe moet mens hier tussen die lyntjies lees

Polla1983 wrote:Lekker man, lekker....
Dink hierdie topic is n beterste idee gewees..Ek sien uit om die manne met die likes van Fanie Venter ens se foto's te 'spek x-se'...
Fanie, kom in...kom in Fanie..

