Page 2 of 2
Re: Walk & Stalk Trofee "Papier Bokke"
Posted: Wed Mar 19, 2014 2:43 pm
by Gawie(13mm)
Netjies Reggie.
Ek sien jy het nie so lekker gelê nie

Re: Walk & Stalk Trofee "Papier Bokke"
Posted: Fri Mar 21, 2014 5:11 pm
by Smous v.d. Vyver
Manne ek het dit ook vanoggend probeer.Sonder enige rus behalwe op die 200m lê het ek van bipod af geskiet met agterste sakkie.Moet bysê die mirage was bitter erg.Ek het die eerste 3 skote op 200m geskiet en aangehou op dieselfde teiken,volgende was 100m sit en laaste 70m staan uit die vuis.
200m Lê :
http://i1283.photobucket.com/albums/a559/Cornevdvyver/Mobile%20Uploads/20140321_085558_zps16846700.jpg
100m Sit :
http://i1283.photobucket.com/albums/a559/Cornevdvyver/Mobile%20Uploads/20140321_091435_zpsd90a136e.jpg
70m Staan :
http://i1283.photobucket.com/albums/a559/Cornevdvyver/Mobile%20Uploads/20140321_092202_zps053e926e.jpg
Sal moet vebeter,was nog 'n eye opener.
Vriendelike Groete,
Corné
Re: Walk & Stalk Trofee "Papier Bokke"
Posted: Sat Mar 22, 2014 5:26 am
by Reggie Gerber
Mooi Corne
Probeer om die bipod skote en skote oor skiet stokke apart te hou van die vryhand skote. Skiet sommer ook die bipod 200m sonder die sand sakkie en doen n ronte op 200m le net met geweer belt.
Kom manne Corne het nou die ys gebreek.
Groete
Re: Walk & Stalk Trofee "Papier Bokke"
Posted: Sat Mar 22, 2014 10:37 am
by Stefan764
Reg, gaan hom iewers try...
Re: Walk & Stalk Trofee "Papier Bokke"
Posted: Mon Mar 24, 2014 1:27 pm
by FCLoretz
Baie mooi geskiet Corne