Page 2 of 2

Re: Bosvarkies

Posted: Sat Jan 29, 2011 6:10 pm
by henslin
Moenie dat daai gladde blekkie jou verbeelding op loop sit nie. Rowland Ward tande is maklik bekombaar. Kettie-rekke kan met daai tande gesny word !!