Page 2 of 2
Re: Douglas Weltevrede Jag 2014
Posted: Wed Aug 13, 2014 4:34 pm
by Jakkalsgat
Marc
Dankie, jy vertel so lekker ek gaan sommer weer. Daai koedoe was 'n lekker gelukkie so op die laaste middag.
Sien julle weer volgende jaar op die plaas en ek hoop julle kan weer weltevrede wegstap.
Groete
Jaco
Re: Douglas Weltevrede Jag 2014
Posted: Wed Aug 13, 2014 4:40 pm
by Hugov
Ai arme grootvoel.....
Hehe
Goeie werk Marc, Wellsatisfied is darem n bitter spesiale stukkie aarde
Groete H
Re: Douglas Weltevrede Jag 2014
Posted: Fri Aug 15, 2014 7:15 pm
by Marc
Dankie Hugo, sy naam is nie verniet Wellsatisfied nie
Re: Douglas Weltevrede Jag 2014
Posted: Sat Aug 16, 2014 3:55 pm
by Wouter Roets
Marc
En wie het gese weerlig staan nie twee keer op dieselfde plek nie! Geluk aan julle manne en baie mooi gedoen.
Groetnis
Wout
Re: Douglas Weltevrede Jag 2014
Posted: Sat Aug 16, 2014 7:38 pm
by Marc
Dankie Wouter, wie sou nou kon raai
Ons wou bitter graag Geelhoud toe gegaan het volgende naweek maar Ronald het ons gepooitjie
Volgende jaar !