Page 2 of 2

Re: So paar horings

Posted: Tue Sep 15, 2015 7:54 am
by Wouter Roets
Manne

Hercules meet huidig 66 en 5/8".

Groetnis
Wouter

Re: So paar horings

Posted: Tue Sep 15, 2015 8:13 am
by Frikkiedbr
So Wouter is dit 'n rekord of nie regtig nie?

Re: So paar horings

Posted: Tue Sep 15, 2015 10:37 am
by Wouter Roets
Frikkie

Dit is verseker nie die langste horing koedoe daar buite nie, maar bygese dit is n besonderse bul. Daar is n paar wat al in die lae 70 duim geskiet is en die grootste van net oor die 73" is opgetel. Dit is wel die rekord vir die grootste bul wat al opgeveil is sowel die prys natuurlik verkry. Vir die interessantheid het ons so vier jaar terug n 60" plus duimer gekoop vir R10 000 afgelaai by ons. Wys jou nou net waarheen die pryse gaan met hierdie nuwe fokus in die teelbedryf.

Groetnis
Wouter

Re: So paar horings

Posted: Tue Sep 15, 2015 11:55 am
by Frikkiedbr
Dankie Wouter, wow 73".. is dit dan 1.8542m lank in gewone taal? of is ek verkeerd

Re: So paar horings

Posted: Tue Sep 15, 2015 12:30 pm
by Wouter Roets
Frikkie

Dis reg ja.

Groetnis
Wouter

Re: So paar horings

Posted: Tue Sep 15, 2015 8:38 pm
by PWV
Wouter Roets wrote:Frikkie

Dit is verseker nie die langste horing koedoe daar buite nie, maar bygese dit is n besonderse bul. Daar is n paar wat al in die lae 70 duim geskiet is en die grootste van net oor die 73" is opgetel. Dit is wel die rekord vir die grootste bul wat al opgeveil is sowel die prys natuurlik verkry. Vir die interessantheid het ons so vier jaar terug n 60" plus duimer gekoop vir R10 000 afgelaai by ons. Wys jou nou net waarheen die pryse gaan met hierdie nuwe fokus in die teelbedryf.

Groetnis
Wouter
Wouter
Is Hercules nie al bietjie oud nie? Dink hulle het gese hy is 12 jaar?
Groetnis
PWV

Re: So paar horings

Posted: Wed Sep 16, 2015 9:45 am
by Hugo
Hy is 10 jaar van ouderdom.

Re: So paar horings

Posted: Mon Nov 02, 2015 8:38 pm
by Bees
Maak my hartseer...ons het hierdie jaar n jagter wat 'n bul geskiet het op die plaas van 59duim. Ni egweet daar loop sulke bulle nie...wonder wat hy op skou kon kry...

Re: So paar horings

Posted: Tue Nov 03, 2015 9:41 am
by Bees
Baie groot kudus...check daai Hercules se nek ne