So paar horings
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
So paar horings
Record Marco polo sheep
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/11223494_919248074763153_7421818268308152198_n_zpszrbgfwm1.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/11164587_917240904963870_1077283491982812779_n_zps6zkfgg01.jpg

"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: So paar horings
Daai koedoe behoort aan Dries Visser.
Hulle noem hom Mr. Curls.
Hier is nog 'n foto van hom.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Curls.jpg
Hulle noem hom Mr. Curls.
Hier is nog 'n foto van hom.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Curls.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: So paar horings
As jy mooi shop, sal jy 'n plaas kan koop met die geld wat daai koedoe werd is.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: So paar horings
Wow dankie Geno, dis 'n mooi horings daai
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: So paar horings
Weet jy dalk wat hy meet Geno?Geno wrote:Daai koedoe behoort aan Dries Visser.
Hulle noem hom Mr. Curls.
Hier is nog 'n foto van hom.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Curls.jpg
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: So paar horings
Wow dit is regtig n mooi bul daai
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: So paar horings
Jy kan nie met hom teel nie, sy testes is gedraai !!!, skiet hom Geno
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: So paar horings
Sjoe daai is nou rerig mooi diep krulle en wye draaie.
Sal graag n foto van voor wou sien waar die horings bietjie meer regop is.
Glo daai stel sal oor die 60" meet.
Sal graag n foto van voor wou sien waar die horings bietjie meer regop is.
Glo daai stel sal oor die 60" meet.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: So paar horings
Lyk my die koedoebul is vir 'n rekord bedrag van RM 9.4 verkoop
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: So paar horings
En daarmee kan mens beslis 'n stukkie grond aanskaf!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: So paar horings
..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: So paar horings
VanderWalt daai twee koedoe's lyk nie vir my dieselfde dier nie.VdWalt wrote:Lyk my die koedoebul is vir 'n rekord bedrag van RM 9.4 verkoop
Groetnis
Wout
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: So paar horings
Nee dit doen nie - beteken hy het nog enetjie om te verkoop met redelike horings!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: So paar horings
Die bul wat verkoop is is Hercules, die bul in die foto is Mr.Curls, albei diere behoort aan Dries Visser.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: So paar horings
Hy het eers die kleintjie in gestoot om die water te toets....Hugo wrote:Die bul wat verkoop is is Hercules, die bul in die foto is Mr.Curls, albei diere behoort aan Dries Visser.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: So paar horings
Inteendeel dink ek dat Hercules sy grootste bull was, hy het bitter baie 60"+ Kudus in teel programme.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: So paar horings
Volgens daai veiling blaadjie, is die bul meer as 10 jaar oud.
Nou wil ek net weet, hoeveel jaar se teel is nog oor in daai bul?
Nou wil ek net weet, hoeveel jaar se teel is nog oor in daai bul?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: So paar horings
As hul hom oppas het hy seker nog n goeie paar jaar oor. Al kan hy net van die lusern tot by die koei stap voor sy asem uit is sal hy seker nog bq kan werk al is hy 14Chris Swart wrote:Volgens daai veiling blaadjie, is die bul meer as 10 jaar oud.
Nou wil ek net weet, hoeveel jaar se teel is nog oor in daai bul?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: So paar horings
As daai bul nie kompetisie het nie gaan hy kan dek tot hy omval en dood gaan eendag,
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: So paar horings
Daai is n mamoerse bul, baie mooi, gunsteling boksoort!
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: So paar horings
Hercules is voorwaar 'n pragtige dier. Hier's 'n mooi foto van hom. Ek plaas ook 'n foto van 'n koedoe wat so 'n paar jaar gelede op my swaer se plaas net buite Dundee gejag is, wat ou Hercules nogal goeie kompetisie sou gee. Wonder wat hy vir die dier sou kon kry. Ek dink hy het destyds maar R7500-00 vir die bul gevra.
Hercules:
http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/55f5cc9868480b5557e5c217_zpswmiiztbk.jpg
Gejagte bul: Was self so-iets soos 62.9" of 63.9" gewees as ek reg onthou.
http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/Kudutrofee.jpg

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
JDKey
- Sr. Member

- Posts: 318
- Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am
Re: So paar horings
Baie mooi Kudu wat jou broer gejag het.
Hercules lyk of hy op steroids is met al daai bultende spiere.
Hercules lyk of hy op steroids is met al daai bultende spiere.