So paar horings

User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

So paar horings

Post by Frikkiedbr »

Record Marco polo sheep
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/11223494_919248074763153_7421818268308152198_n_zpszrbgfwm1.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/11164587_917240904963870_1077283491982812779_n_zps6zkfgg01.jpg
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: So paar horings

Post by Geno »

Daai koedoe behoort aan Dries Visser.
Hulle noem hom Mr. Curls.

Hier is nog 'n foto van hom.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Curls.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: So paar horings

Post by VdWalt »

As jy mooi shop, sal jy 'n plaas kan koop met die geld wat daai koedoe werd is.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: So paar horings

Post by Frikkiedbr »

Wow dankie Geno, dis 'n mooi horings daai
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: So paar horings

Post by DawieKotze »

Geno wrote:Daai koedoe behoort aan Dries Visser.
Hulle noem hom Mr. Curls.

Hier is nog 'n foto van hom.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Curls.jpg
Weet jy dalk wat hy meet Geno?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: So paar horings

Post by Geno »

Geen idee nie Oom Dawie, maar verseker in die 60's.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: So paar horings

Post by theedge »

Wow dit is regtig n mooi bul daai
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: So paar horings

Post by Wayne »

Jy kan nie met hom teel nie, sy testes is gedraai !!!, skiet hom Geno
User avatar
Hingsding
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am

Re: So paar horings

Post by Hingsding »

Sjoe daai is nou rerig mooi diep krulle en wye draaie.

Sal graag n foto van voor wou sien waar die horings bietjie meer regop is.

Glo daai stel sal oor die 60" meet.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: So paar horings

Post by VdWalt »

Lyk my die koedoebul is vir 'n rekord bedrag van RM 9.4 verkoop
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: So paar horings

Post by win270 »

En daarmee kan mens beslis 'n stukkie grond aanskaf!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13619
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: So paar horings

Post by Capt. Yoda »

..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: So paar horings

Post by Ashley »

Genade....dis baie
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: So paar horings

Post by PWV »

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: So paar horings

Post by Wouter Roets »

VdWalt wrote:Lyk my die koedoebul is vir 'n rekord bedrag van RM 9.4 verkoop
VanderWalt daai twee koedoe's lyk nie vir my dieselfde dier nie.

Groetnis
Wout
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: So paar horings

Post by VdWalt »

Nee dit doen nie - beteken hy het nog enetjie om te verkoop met redelike horings!
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: So paar horings

Post by Hugo »

Die bul wat verkoop is is Hercules, die bul in die foto is Mr.Curls, albei diere behoort aan Dries Visser.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: So paar horings

Post by VdWalt »

Hugo wrote:Die bul wat verkoop is is Hercules, die bul in die foto is Mr.Curls, albei diere behoort aan Dries Visser.
Hy het eers die kleintjie in gestoot om die water te toets.... ++>:
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: So paar horings

Post by Hugo »

Inteendeel dink ek dat Hercules sy grootste bull was, hy het bitter baie 60"+ Kudus in teel programme.
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: So paar horings

Post by Chris Swart »

Volgens daai veiling blaadjie, is die bul meer as 10 jaar oud.

Nou wil ek net weet, hoeveel jaar se teel is nog oor in daai bul?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13619
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: So paar horings

Post by Capt. Yoda »

Chris Swart wrote:Volgens daai veiling blaadjie, is die bul meer as 10 jaar oud.

Nou wil ek net weet, hoeveel jaar se teel is nog oor in daai bul?
As hul hom oppas het hy seker nog n goeie paar jaar oor. Al kan hy net van die lusern tot by die koei stap voor sy asem uit is sal hy seker nog bq kan werk al is hy 14
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: So paar horings

Post by Hugo »

As daai bul nie kompetisie het nie gaan hy kan dek tot hy omval en dood gaan eendag,
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: So paar horings

Post by Joe13 »

Daai is n mamoerse bul, baie mooi, gunsteling boksoort!
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: So paar horings

Post by Jean Marais »

Hercules is voorwaar 'n pragtige dier. Hier's 'n mooi foto van hom. Ek plaas ook 'n foto van 'n koedoe wat so 'n paar jaar gelede op my swaer se plaas net buite Dundee gejag is, wat ou Hercules nogal goeie kompetisie sou gee. Wonder wat hy vir die dier sou kon kry. Ek dink hy het destyds maar R7500-00 vir die bul gevra.

Hercules:
http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/55f5cc9868480b5557e5c217_zpswmiiztbk.jpg

Gejagte bul: Was self so-iets soos 62.9" of 63.9" gewees as ek reg onthou.
http://i1242.photobucket.com/albums/gg539/JeanMarais/Kudutrofee.jpg
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: So paar horings

Post by JDKey »

Baie mooi Kudu wat jou broer gejag het.

Hercules lyk of hy op steroids is met al daai bultende spiere.
Post Reply