Page 2 of 2

Re: Melmoth Jag in 2015 by Nico Harris

Posted: Mon Jun 06, 2016 9:30 am
by OupaZA
Dankie vir die storie, het my Maandag goed begin!

Re: Melmoth Jag in 2015 by Nico Harris

Posted: Mon Jun 06, 2016 12:07 pm
by Hilux01
Eugene ja hierdie is my 4e keer daar en elke keer net nuwe en beter stories om te vertel
Besondere wêreld daai

Re: Melmoth Jag in 2015 by Nico Harris

Posted: Mon Jun 06, 2016 1:10 pm
by RabieL
Kyk

Ek het self laas jaar op Sweethome gaan gewig verloor. Ons groep het tot n paar gevolg trekkings gekom daar.

- Jy leer bitter vining gebare Afrizunglish praat
- Swaar gewere is daar glad nie n voordeel nie
- Die paadjie af hou nie van lae voertuie nie
- Jy kan n sump onder die jagkamp herstel
- Die plaas het verseker nie n bo nie
- As jy uit die kamp uit stap en die gidse draai berg op, weet jy jou gat gaan klap
- Die klowe laat ander plekke soos slote lyk.
- Honde shampoo is n moet vir elke jagter, bosluise is bedrywig

Dit was een van my jag loopbaan hoogtepunte al het ek niks geskiet nie. Die gashere is werklik n nice klomp mense, die storie soos geskryf deur Eugene het my laat terug verlang soontoe.

Goeie werk Eugene

Re: Melmoth Jag in 2015 by Nico Harris

Posted: Mon Jun 06, 2016 8:51 pm
by Marc
Heng vat jy my nou vêr terug man...dit was darem maar n bitter lekker kuier gewees. Wanneer maak ons weer so ;D

Daar loop nog mooi bulle daar

Re: Melmoth Jag in 2015 by Nico Harris

Posted: Sun Jun 12, 2016 9:31 am
by Broadbandboer
Eugene wrote:
Geno wrote:Gelieg soos net 'n prokureur kan. Lekker storie Mater, dankie!
Mens moet nooit dat feite 'n goeie storie bederf nie..... 8)

++>: ++>: ++>:

Hehehe Lekker storie. Baie geluk.