Page 2 of 2

Re: Eeerste bok!

Posted: Tue Nov 01, 2011 9:38 am
by Boerseun123
G-force

Dit klink baie gevaarlik! Soos wat my vrou shop... Dink as sy lief word vir skiet ook en sy gaan shop dan in S&O! Geen budget sal dit kan hou nie. ;D

Harris30-06

Baie goed gedoen! Dit is lekker om dit te doen waarvoor jy lief is saam met die een waarvoor jy lief is. Groot voorreg! Geniet dit en moet nie keer nie. Koop vir haar 'n geweer man!

Groete
BS