Eeerste bok!

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Eeerste bok!

Post by Nico Harris »

My meisie(Deana) wil nou al vir n ruk lank leer skiet- ons het nou al n so 2 keur bietjie geskiet met die .22 - hy het net n red dot site op wat 0x vergroting is! die naweek gaan skiet ons toe bietjie met my pa se 7x57 met terminator silincer op... eerste gropering wat sy skiet is 30mm :o ons kyk prt bietjie oor tegniek ens. sy besluit die eerste groep was luck en wil eerder nog skiet. die tweede groep is 18mm... :o ons besluit toe om die middag vir n rooibok of n vlakvark te kyk!
sien eers n ok vlakvark maar kry nie lekker gemaklikke shot nie. daarna kry ons  rooibokke ek gee vir haar die geweer maar vergeet om die safety af te haal ??? hulle beweeg toe weg! net n ent na dit kry ons n trop rooibokke met n mooi ram! kry maar tot op so 80m en sy skiet n perfekte bladskoot!

Image

Groete

Nico
Last edited by Nico Harris on Sun Aug 07, 2011 7:47 pm, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Gerhard »

Netjies man....

Smaak my jy moenie dat sy daai 223 in die hande kry nie, sy skiet jou dalk toe onder die stof... he he he he
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Nico Harris »

Gerhard daai 243win het net een baas en sy weet dit ;D
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Gerhard »

He he he ....

O ja, ek het die 243Win bedoel...  :P :P
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Nico Harris »

;D ;D ;D
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Eeerste bok!

Post by Frederik »

Goeie werk geluk  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Dawid »

Baie geluk aan haar met haar eerste bok en dankie aan jou en die mense wat haar die opleiding verskaf het wat elke persoon in vandag se tye moet he.

Sterkte vorentoe en lekker jag
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Eeerste bok!

Post by BLOUVALKIE »

hallo oom Harris30-06

mooi geskiet daar mooi bok ;) ;) :)

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Raven »

Nico,

S? vir jou meisie baie geluk met die goeie skoot op daai bok.

P.s Is jy familie van daai Lions Rugbyspeler????  ;D  ;D  8)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Dawid »

Raven

Brock Harris is n WIE PIE man nie lions nie......of vra jy agv die baard
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Eeerste bok!

Post by Frikkiedbr »

Baie geluk en lekker biltong eet  ;)
Jy moet maar nou pasop vir vrou lief  ;D

Groete
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Eeerste bok!

Post by SmitH »

Se vir haar baie geluk nou kan dit net lekker raak
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Raven »

Dawid wrote: Raven
......of vra jy agv die baard
;)

R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Jagtersdok »

Well done

Geluk
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Eeerste bok!

Post by PITSMIT »

mooi harris se vir daai meisie van jou geluk met die mooi bok en skoot ;)

lyk my vrouens se hand is meer stabiel met die eerste bok.  dis nie die eerste keer wat n vrou so mooi skoot skiet met haar eerste poging nie

die goose'e sit ons ore aan manne ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
grumpy

Re: Eeerste bok!

Post by grumpy »

Ek sien geen rooi camo strepe nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Baie mooi en geluk!!  8) 8)
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Nico Harris »

Dankie manne! nou kort ek ek net die inkomste om die nuwe hobbie van haar te voed! sy prt klaar van n geweer ens... :-\
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Eeerste bok!

Post by douw »

BAIE GELUK!!

S? ASB VIR DIE DAME "GELUK"

GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Eeerste bok!

Post by Lourens »

Baie netjies, baie geluk!!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Eeerste bok!

Post by PITSMIT »

30 nul kwes

ek stem saam grumpy waar is die rooi verf op daai wangetjies :police:

al die sentimente moet nagekom word op die eerste jag ne dit sluit stukkie rou lewer in ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
walter404
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Wed Mar 02, 2011 4:42 pm

Re: Eeerste bok!

Post by walter404 »

Flip Harry

As Deana nog so bietjie gaan oefen, gaan sy my en jou....en almal in Melmoth smoke!!!

Ek dink sy het nou maar klaar geskiet!! haha

geniet
.40 s&w Glock 23
.22LR Puma
.22-250 Ruger M77 Hawkeye
30-06 Mauser
404 Jeff Coggswell & Harrison
12 ga BSA
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Nico Harris »

Ja nee die laaste groep met die 243 was heeltemal te goed! ek se vir Geno ek gaan vir haar n 223 met n uigeskiete loop koop om die playing field te level ;D
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7547
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Eeerste bok!

Post by Wouter Roets »

Nico

Baie geluk man!

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Eeerste bok!

Post by G-force »

Meeste standard tjerries weet maar min van baliestise goeters af nie maar hulle verstaan hoe werk n sneller.God het hulle so gebou,ons mans moet hulle net kans gee om te sien dat skiet BAIE lekkerder is as shopping,S&O uit gesluit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply