Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
My meisie(Deana) wil nou al vir n ruk lank leer skiet- ons het nou al n so 2 keur bietjie geskiet met die .22 - hy het net n red dot site op wat 0x vergroting is! die naweek gaan skiet ons toe bietjie met my pa se 7x57 met terminator silincer op... eerste gropering wat sy skiet is 30mm ons kyk prt bietjie oor tegniek ens. sy besluit die eerste groep was luck en wil eerder nog skiet. die tweede groep is 18mm... ons besluit toe om die middag vir n rooibok of n vlakvark te kyk!
sien eers n ok vlakvark maar kry nie lekker gemaklikke shot nie. daarna kry ons rooibokke ek gee vir haar die geweer maar vergeet om die safety af te haal hulle beweeg toe weg! net n ent na dit kry ons n trop rooibokke met n mooi ram! kry maar tot op so 80m en sy skiet n perfekte bladskoot!
Groete
Nico
Last edited by Nico Harris on Sun Aug 07, 2011 7:47 pm, edited 1 time in total.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Ja nee die laaste groep met die 243 was heeltemal te goed! ek se vir Geno ek gaan vir haar n 223 met n uigeskiete loop koop om die playing field te level
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Meeste standard tjerries weet maar min van baliestise goeters af nie maar hulle verstaan hoe werk n sneller.God het hulle so gebou,ons mans moet hulle net kans gee om te sien dat skiet BAIE lekkerder is as shopping,S&O uit gesluit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?