Ek het 14 Feb n sms gekry dat my hulle my apél ontvang het. Dus so 6 maande en 10 dae.Barry Loock wrote:Baie geluk.
Hoe lank het die appel geneem
Hit the road running
Sent from my SM-J105F using Tapatalk

Ek het 14 Feb n sms gekry dat my hulle my apél ontvang het. Dus so 6 maande en 10 dae.Barry Loock wrote:Baie geluk.
Hoe lank het die appel geneem
Hit the road running


Baie gelukkig ek het nog nooit langer as 9 weke gewag nie, my laaste aansoek het ek nou 21 Junie ingedien, 7 Augustus is dit van Upington na Kimberly en daar le dit nog....Springkudu wrote:Vanoggend SMS gekry met goedkeuring vir my 6.5 Creedmoor.
4 Julie Ingehandig
30 Augustus Goedgekeur



So twee weke terug het ek met een van hulle kon praat. Die eerste keer was dit half 'n gekskeerdery van "hello, hello, hello"JJV wrote:Wanneer laas het iemand by die CFR telefoon nommer iemand gekry wat antwoord?? Sondagaand niks, vannaand niks?? Hoor graag. JJ
Sent from my iPhone using Tapatalk


Ek het laas Vrydag tussen 12 en 1pm gebel en iemand het geantwoord en kon terugvoering gee. Was seker maar net gelukkigJJV wrote:Wanneer laas het iemand by die CFR telefoon nommer iemand gekry wat antwoord?? Sondagaand niks, vannaand niks?? Hoor graag. JJ
Sent from my iPhone using Tapatalk



Dit lyk of al die aansoeke rondom ARs afgekeur word.JJV wrote:Vanoggend 07:00 gebel, onmiddelik geantwoord net om te hoor my AR lisensie is preliminary gerefuse.... so nou is dit appeleer ens, ens, ek het wapen amper 1 jaar gelede gekoop! Redelik omgekrap!!
Sent from my iPhone using Tapatalk

Barry Loock wrote:Dit lyk of al die aansoeke rondom ARs afgekeur word.JJV wrote:Vanoggend 07:00 gebel, onmiddelik geantwoord net om te hoor my AR lisensie is preliminary gerefuse.... so nou is dit appeleer ens, ens, ek het wapen amper 1 jaar gelede gekoop! Redelik omgekrap!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit le langer as 100 dae gemiddeld en dan kry die aansoeker die nuus wat jy nie wil hoor nie en met die patetiese verskonings.
Wonder hoekom.
Hit the road running


My aansoek was 5 maande by "oorweging". Het CFR geteister net eposse. Antwoord was altyd *within the allowed time*. Toe die 90 dae verby is, was daar "radio-silence". Geen antwoord op eposse na Cfrenquiry@saps.gov.za nie. Stuur toe epos na ComplaintsNodalPoint@saps.gov.zaBarry Loock wrote:Dit lyk of al die aansoeke rondom ARs afgekeur word.JJV wrote:Vanoggend 07:00 gebel, onmiddelik geantwoord net om te hoor my AR lisensie is preliminary gerefuse.... so nou is dit appeleer ens, ens, ek het wapen amper 1 jaar gelede gekoop! Redelik omgekrap!!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit le langer as 100 dae gemiddeld en dan kry die aansoeker die nuus wat jy nie wil hoor nie en met die patetiese verskonings.
Wonder hoekom.
Hit the road running




Nou net gebel...opgetel in 2 luie na jy opsie 2 kiesJJV wrote:Wanneer laas het iemand by die CFR telefoon nommer iemand gekry wat antwoord?? Sondagaand niks, vannaand niks?? Hoor graag. JJ
Sent from my iPhone using Tapatalk

vandag kaartjie ontvang 156 dae...alecjohnson wrote:Baie gelukkig ek het nog nooit langer as 9 weke gewag nie, my laaste aansoek het ek nou 21 Junie ingedien, 7 Augustus is dit van Upington na Kimberly en daar le dit nog....Springkudu wrote:Vanoggend SMS gekry met goedkeuring vir my 6.5 Creedmoor.
4 Julie Ingehandig
30 Augustus Goedgekeur
Ek het my maar reggemaak vir 'n BAAAAAAIE Lang wag!

opdatering: aansoek is toe uiteindelik 14 Augustus in Pretoria ontvang, 21 September Vir oorweging aangeteken, ek stuur toe maar epos na Cfrenquiry@saps.gov.za op 5 November. Ek het binne 'n uur 'n antwoord van ene Kaptein Mangadi ontvang wat na 'n heel standaard antwoord gelyk het wat net epos ontvangs bevestig en dat hul sal antwoord as aansoek oorweeg is, maar dit was ten minste met 'n naam en telefoon nommer onderteken.likweD wrote:Opdatering: geen verdere sms'e ontvang nie, bel vandag Pta nommer een hulle bevestig dit het gister darem in Pta aangekom...likweD wrote:Naand julle,
Ek het op 11 Junie aansoek ingedien, sec 16 22LR. (my eerste sec 16 aansoek)
Raai wat dis steeds by die stasie vir voorbereiding voor Provinsiaal, wat nog te praat van Pretoria...
Hopelik is als gedek, selfde wapen is geweier omdat ek nie in motivering aangedui het WAAR ek die wapen van gebruik nie.. Ek het maar sec 16 aansoek roete geneem na toegewyde status toegeken is.. So die horlosie loop, ons kyk hoe Pta se effektiwiteit teen Retardsbaai opweeg..
Sent from my SM-P605 using Tapatalk




Nice, ek het Appel so 3 weke na jou ingedien. Sal baie nice wees as ek ook n lekker kers geskenk kry.JJV wrote:JJV wrote:Vandag my sms gekry dat my appèl ingedien is vir my AR lisensie, hou duim vas! JJV
Vandag sms gekry Lisensie is goedgekeur! Ek moet my seker maar regmaak om kaartjie eers in Feb te kry. Ek is vandag presies 4 dae kort op ‘n jaar gelede wat ek die AR gekoop het!! JJV
