Re: Drie dubbels
Posted: Mon Jun 03, 2019 8:26 am
Ek het gewag vir daai een!!sako 30-06 wrote:Baie geluk, daar is n paar mooi diere wat meeste jagters graag sal wil jag.
Ek verstaan wat jy bedoel met jy probeer siek diere uitskiet, daar is baie bokke wat net een oog het sien ek.
Ook maar goed dat julle die siekes gehelp het
Ek moes gesĂȘ het die met swak sig ook. Sorry...
Met `n vleisie...