Page 2 of 2

Re: 2019 Bosveld Pa en Seun jag

Posted: Tue Jun 04, 2019 11:03 am
by Capt. Yoda
Lekker Apie, is twee bitter mooi rooibokke daai

Re: 2019 Bosveld Pa en Seun jag

Posted: Tue Jun 04, 2019 9:06 pm
by Apie
Dankie Manne!

Ek kyk vandag so weer na die fotos en besef weer watse voorreg dit is.

Vat julle seuns uit veld toe en leer hulle van vroeg af!

Dit is harde werk en kos ekstra met die jong manne maar jou beloning sit in daai mannetjie se glimglag!




Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2019 Bosveld Pa en Seun jag

Posted: Tue Jun 04, 2019 9:15 pm
by JPS
Baie geluk aan die nong man.

Bring mooi gedagtes terug die storie, dankie

Re: 2019 Bosveld Pa en Seun jag

Posted: Wed Jun 05, 2019 11:16 am
by Carl
Baie geluk, dis die beste herinneringe daardie Apie. Bewaar daardie digitale fotos baie mooi.

Ek onthou nog soos gister my eerste rooibok op Voorburg tussen die Mopanies.

Re: 2019 Bosveld Pa en Seun jag

Posted: Tue Jun 18, 2019 9:16 am
by dawiec
geluk jongman! lekker om te sien die mannetjies stap nog agter die bokke aan!!

Re: 2019 Bosveld Pa en Seun jag

Posted: Tue Jun 18, 2019 9:20 am
by henried
Te lekker, baie geluk.