Page 2 of 2

Re: Klein bokkie trofees.

Posted: Thu Feb 23, 2023 6:56 pm
by Glocked
Hierdie is nou iets wat so oor die laaste jaar of wat by my begin pla het, hier is 'n hele klomp netjiese duikers en steenbokke en ribbokke tussen julle manne !

Ek het nog nooit een van die klein bokkies gejag nie, maar wil baie graag. Van die pryse op die klein bokkies maak dit net glad nie vir my sin nie, maar sal graag van hulle darem wil jag, soos die meer "normale" duiker, steenbok en ribbokke dalk. Jag in Julie op 'n plaas naby Estcourt met goeie pryse op rooi ribokke, dalk is dit my "intro" !!

Re: Klein bokkie trofees.

Posted: Thu Feb 23, 2023 9:33 pm
by Frederik
Glocked, jy gaan nie spyt wees nie veral as jy hoƫ standaard hou en probeer Roland Ward trofees jag. Baie uitdaggend.
Pryse is hoog op party masr dit is 'n spesiale jag.
Jy doen dit nie elke dag nie.