Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Enige interresante verhale wat jy beleef het kan hier geplaas word.
Any interesting stories you have heard of or have experienced.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by tau »

Image
Nicholas Dlamini, Pro tracker.

Image

Sean checking to see if Buff is safe to approach.
Image

The Moment. Skollie with his Buffalo shot in his country of birth. It was a beautiful moment.
Image

The light was bad but we wanted to get some pictures before it was pitch black .
Image

Myself and Skollie with his Buffalo. And yes we looked wet and sweaty as we had just wlaked 7,72km's to get to the herd. The distances they move it rediculous. The humidity was high and the weather warm.
Image

And my beloved Ruger Alaskan .375 Ruger...and now a gun that has shot a Buffalo ++>:
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by tau »

Unfortunately the Buffalo was too far from a road in thick bush so we had to leave it there for the night.

It was a good night around the fire.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by tau »

We returned early morning to take better pictures and to skin the Buffalo and carry it out in quarters.


Image
A picture of Skollie taking a picture .

And some of Skollies pictures he took with his camera.

Image
Image
Image
Skollie , Sean Nicholas and Trust.


Image
Image
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by ruaanb »

Prag bul Skollie!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by DWB »

Baie Geluk Manne! Welgedaan
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13510
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by Capt. Yoda »

Kan julle imagine hoe lank dit John vat om n storie te vertel as hy bq gewyn is? Weereens geluk Skolla dis n bitter mooi bul daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by joe rocket »

Geluk Skollie bucket list stuff. Jyt gewerk vir hierdie een. Maggies, ou spirits hakke het seker die langste vervolg verhaal in die geskiedenis van Jaracal geskryf. Mooi storie JW.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7546
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by Wouter Roets »

Baie geluk Skollie en span met n regte lekker ou bul!

Dankie vir die deel Johnna.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by tau »

We helped the skinners slaughtering the Buffalo it was my first time slaughtering a Buffalo and from the start one hears everybody's information from before that a Big Buff bull is built tough. Everything is extra thick and tough.


Image

Skollie showing hom thick the skin is. Around the neck and chest it is even thicker.

Image
We found the route of Skollies first shot. It had struck the top of the heart and both arteries was severed. How the Buffalo still lived after this shot is beyond me!!
Image
The heart was hanging loose in the pericardium (sack around heart).
Image
Skinning was interupted by 1000000million flies and blowflies.
Image

We found my 300gr solid on the inside of the Pelvis. It had struck the lower neck vertebrae and then entered the spine and smashed another 4 vertebrae. Passed thru the lungs, stomach and ended up being lodged in the pelvic bone!!! I have heard that a .375 solid penetrates very well, but this was shocking
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by tau »

What was the saying of grabbing a bull by his horns, or was that Balls?


Image

We loaded the Buffalo meat and then helped Sean hang it as lion baits for the clients that would arrive the day after we left.
Image
Image

Very interesting on how, where, how high and with what they covered the meat so that only a Lion male could get to it and not Leopards, hyena's or female lions.
Image
Image

A young Lion male track.
Image

The Save is a special place.
Image
Our last night in camp and Zim.
Image
Image
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by Frederik »

Dankie vir die deel van die lekker avontuur.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2941
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by Lategan1 »

Baie geluk Skollie, dankie vir ‘n ware verhaal, Tau.

Pragtig.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by tripodmvr »

Baie geluk. Watter soliede koeël het jy gebruik en teen watter spoed? Ek onthou uit my kinderdae uit 'n boek dat 'n 375 'n lengte van 57 duim in dennehout gepenetreer het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
ThinusS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 316
Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by ThinusS »

Dankie vir die deel!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by tau »

tripodmvr wrote:Baie geluk. Watter soliede koeël het jy gebruik en teen watter spoed? Ek onthou uit my kinderdae uit 'n boek dat 'n 375 'n lengte van 57 duim in dennehout gepenetreer het.
Middag Oom

Skollie het die nuwe Hornady flatnose 300gr solids geskiet . Ons kon nie een van die koeëls herwin nie. Sy eerste skoot vermoed ons het die koeël in die pens agtergebly het.

En sy tweedeskoot is teen die linker sy uit nadat hy hom reg van voor in die keel area getref het.

Ek het jare terug die Hornady DGS koeels geskiet toe daar nie doppe vir die .375Ruger te koop was nie en ek die ammo gekoop het. Hulle het bitter sleg uitmekaar gespat teen my skiet wal. So in my kop was Hornady solids nie iets wat ek op diere wat seermaak wou gebruik nie.

Toevallig het ek 'n klomp koeëls by 'n geweer winkel gekoop wat toegemaak he. Dit was om te oefen met my .375 en vir BASA dae in die Kaap. En ek wou hulle nie vir jag gebruik nie.

Image

Ek herwin toe klomp van hierdie patrone uit my skietwal en besef hulle doen bitter goed en vervorm glad nie.



Dit is toe dat ek besef tussen die 4 boksies wat ek gekoop was een boksie anders.
Image

Ek het begin rondvra en kry toe bevestiging dat daar iewers in die 80's rond goeie Hornadu solids gemaak is en hierdie was van hulle.

@wouter Roets het dit toe vir my bevestig.


Image

Soos gesien het die koeel basies sy volle gewig en vorm gehou nadat hy baie skade gemaak het.
Last edited by tau on Mon Dec 23, 2024 7:47 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2149
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by Koos Barnard »

Dankie John vir die lekker storie. Veels geluk aan Skollie. Julle het omtrent vas gebyt om die bul geskiet te kry.
Mooi loop
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7546
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by Wouter Roets »

John

Hoekom het Skollie nie met softs gegaan vir die eerste skoot nie?

Groetnis
Wout
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by tau »

Wouter Roets wrote: Mon Jan 06, 2025 10:22 am John

Hoekom het Skollie nie met softs gegaan vir die eerste skoot nie?

Groetnis
Wout
Skollie het 'n pragtige lot SBC 300Gr softs gehad en het hulle baie getoets in sy roer.


Die PH het verkies dat sy eerste skoot met 'n Solid moet wees. Ons albei was eers verbaas aangesien alle informasie wat ons al gekry het hier of in ander media of met ander jagters nog altyd soft en dan solids was.

Sy redes was dat die bos baie ruig is, skote baie naby sou wees en dat hy nie in troppe gaan skiet of skote waar oor penetrasie 'n moontlikheid is nie.

Daar was tye wat hy Skollie softs laat laai het vir sy eerste skoot.

Die Buffels was ontsettend rusteloos van jare se poaching in die area, so hulle het amper altyd van ons geweet en gestaan en kyk na ons. Die kans vir full frontal skote was altyd baie groot en dit het ook toe so gebeur.

Ek dink wel as jagter maak jy soos die PH aanbeveel en omdat Sean so stil "non Rambo" tipe is vat mens ry raad nogal met gemak en jy weet hy het sy redes.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by Frederik »

Wouter Roets wrote: Mon Jan 06, 2025 10:22 am John

Hoekom het Skollie nie met softs gegaan vir die eerste skoot nie?

Groetnis
Wout
Miskien het Sean die PH nog nooit van SBC gehoor nie en wou liewers gaan met iets wat hy ken.
Maar SBC sou mooi geloop het sonder probleme.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7546
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by Wouter Roets »

John

Maak nie veel sin wat Sean se nie, maar ja hy le. Kan nie dink dat enige ervare jagter met hom sal saamstem nie. Vir watter rede sal n solid beter as soft wees in enige van die gevalle wat hy aangee?

Groetnis
Wout
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by tau »

Wouter Roets wrote: Mon Jan 06, 2025 12:38 pm John

Maak nie veel sin wat Sean se nie, maar ja hy le. Kan nie dink dat enige ervare jagter met hom sal saamstem nie. Vir watter rede sal n solid beter as soft wees in enige van die gevalle wat hy aangee?

Groetnis
Wout
Lekker gespreks punt die. En omdat ek jou ken gaan ek my opinie deel as leuk en onervare grootwild jagter, tog groot navorser. Ek het as jong student en Natuurnbewaarder baie as PH appy gewerk vakansies en was ook op Groot 5 jagte net as waarnemer/student. Die persoon saam met wie ek gejag het het ook Soft eerste geskiet en dan solids. Hy was 'n reuse Barnes x en Swift A frame aanhanger. So in my minimale ervaring was dit hoe ek geleer en ervaar het.

Nou oor die jag wat in vreeslike ruigtes plaasgevind het.

Ek stem saam met sy keuse, en sal in die toekoms maklik solids gebruik, dalk net platpunt tipes soos wat Skollie gebruik het.

Die man het 27 jaar ervaring en het meer buffels en Olifante al gecull as wat ek al gesien het. So ek aanvaar hy het sy redes.

Die skade wat julle in die kiekies kan sien wat die solid gemaak het was verskriklik. Die Hart het los in die pericardium gelê wat my wys dat selfs perfekte skote nie 'n Buffel omdop nie. 'n soft sou ook die hart afgesny het en dalk meer long skade gemaak het, maar nis o vêr gepentreer het om die lewer en nier et vernietig soos Skollie se eerste skoot nie. In die geval het die frontal solid skoot baie goed gewerk. As die skoot die hart gemis het sou die soft seker meer bloeding veroorsaak het, maar die dier sou dan verseker nie geval het nie en ons sou soek.

Wat as die skoot die meer bekende plankdwars skoot was waar 'n solid wat van koers af is net kan deur fluit?? Weereens moet ek noem dat Sean in sy 27jaar nog nie sulke "skittish" buffels gejag het nie en eers op dag 3 vir Skollie gevra het om sy eerste skoot 'n solid te maak en nie meer die soft nie.

EK sal intree vir hom in sy afwesigheid hier, die man is stil en doelgerig. Nie die grootpraat windmakerige flashy tipe nie, sy ou CZ is mooi geroes en op ander plekke blink gevryf. So hy is die stil tipe wat jy opdragte maklik van neem.

Party PH's loop met brand name sop hulle hemde rond, dan raak hulle advies vir my ook maar 50/50. (verwyder tong uit kies).

The proof is in the pudding, until it hits the fan and it is dung and not chocolate mousse.

Vrek nou is ek lus om die teorie te gaan toets op 'n Buffel.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by tau »

Frederik wrote: Mon Jan 06, 2025 12:34 pm
Wouter Roets wrote: Mon Jan 06, 2025 10:22 am John

Hoekom het Skollie nie met softs gegaan vir die eerste skoot nie?

Groetnis
Wout
Miskien het Sean die PH nog nooit van SBC gehoor nie en wou liewers gaan met iets wat hy ken.
Maar SBC sou mooi geloop het sonder probleme.
Glad nie oor die maak van soft nie, inteendeel hy het dalk van hulle nou by hom om op Buffels te gebruik ;)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13510
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by Capt. Yoda »

As n totale leuk sou ek se n soft sou dalk n beter call wees met n swakker skoot?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by tau »

Capt. Yoda wrote: Mon Jan 06, 2025 3:26 pm As n totale leuk sou ek se n soft sou dalk n beter call wees met n swakker skoot?
Dit was my gevoel ook voor die tyd.

Nadat ek die Buffel nog 5 minute sien staan en lewe het voor ons hom weer geskiet het, weet ek nie of enige iets jou gaan help met 'n swak skoot as 'n perfekte skoot hom nie altyd laat omval nie.

Soos julle weet reageer elke dier anders. Net sodra jy 20 Gemsbokke platskiet besluit die 21ste een die bladskoot is te min vir jou en hy wys jou die plaas.

Tweedens bepaal dit fase/stroke waarin die hart is ook die skade. Hart wat op pomp slag is en vol bloed onder druk is verstaan ek pop soos 'n ballon terwyl die hart wat met minder bloed en dus druk nie so erg beskadig word na impak nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Savé Valley Conservancy: The Buffalo saga.

Post by Thunderhead »

It is a common practice to use solids in thick bush. I hunted with a fair amount of old PHs who believed a solid deflects less because it does not deform on impact of brush. It also penetrates better going through the full length of a animal causing alot more damage. It will also not break up if heavy bone is encountered. I have seen very erratic penetration from softs that started expanding before hitting the animal.I do have a preferance for solids with meplats as they tend to leave bigger permanent cavities especially on skin.
Post Reply