Page 3 of 4
Re: Elandjies
Posted: Fri Jan 27, 2012 8:14 pm
by Marc
Dags?,
Ek sou laasweek Eland gaan skiet naby Senekal. Die hele pot het omgeval, nou moet ek van voor af begin re?lings tref en sal seker eers in die winter realiseer. My maggies maar hiers 'n paar mooi vleise, baie geluk !
Daai koel windjie wat so aan jou staan pluk pluk soos 'n kind wat 'n sweet soek tussen spar se rakke en dinge wakker maak wat min verstaan....hy kan maar begin nader staan ! Ek kan ni meer wag !
Nogmals geluk,
Marc
Re: Elandjies
Posted: Tue Feb 07, 2012 10:16 am
by Stasoft
Gerhard wrote:
Daai is die tipe eland waarvan drome gemaak word.
Meskien as ek gelukkig is in Aug gaan ek kaans kry om die klas eland aan te tree met die boog...
Is daar nog jag plase met sulke Elande? Wat sal tipiese prys wees op so 'n besonderse bok?
Re: Elandjies
Posted: Wed Feb 08, 2012 9:47 am
by DawieKotze
Aijajajajai!!!
So 'n ou kuifkop met so 'n nekvel en blounek bly nog my droom!!
Baie mooi bul die Stasoft!
Re: Elandjies
Posted: Wed Feb 08, 2012 10:24 am
by Stasoft
More Madako
Ek kanni krediet vat vir die foto nie, Worshond het dit eerste "ge-post"..ek het amper van my stoel geval toe ek dit sien.
Re: Elandjies
Posted: Wed Feb 08, 2012 4:46 pm
by Marc
Stasoft
Waar loop die man, want dit lyk my hy's die laaste van sy soort !
Maggiies ek sal nie omgee om so bul oor my te kry nie !
Groetnis
Re: Elandjies
Posted: Fri Feb 10, 2012 3:50 pm
by Raven
Manne,
Ek sou nooit die Bul skiet nie as ek 'n keuse het, net te mooi vir my, sy GENE is baie meer belangriker.
Raves,
Re: Elandjies
Posted: Fri Feb 10, 2012 3:59 pm
by BLOK
Raves
Solank jy net saam biltong eet en steak braai, sal ek hom maar vir ons skiet. hahaha
Re: Elandjies
Posted: Fri Feb 10, 2012 4:13 pm
by Raven
Re: Elandjies
Posted: Mon Jul 02, 2012 10:31 pm
by Skolla
Hierdie Eland horings is die horings van die heel eerste foto van hierdie onderwerp. Dit is n bul wat ek geskiet het en nie op daardie staduim besef het hoe lank die horings is nie. Ek het eers daaraan gedink nadat ek die bul van Charl Kemp(Treveloman)? gesien het.Ek het nog op een van sy posts reply en ges? ek sal die horings meet as ek weer daar kom.
Die bul het dieselfde skewe horing as die een van Charl.
Die maatband waarmee ek hom gemeet het is die Jaracal maatband wat net tot 39 duim meet, plus nog 8.4 duim.
Dit gee my n verstommende 47.4 duim. Ek dink dit is langer as die een van Charl?
Ek moet dadelik by s? dat dit nie deur enige PH gemeet is nie en dat ek eintlik nog nooit trofee lengtes na gejaag het nie.
Ek het op my laaste jagtrip die horings saam gebring en ook op dieselfde trip die baie mooi kudu bul geskiet.
Ek het weereens die volgende oggend eers besef dit is baie lang horings.
Die kudu horings meet 55 duim.
My seun is op die fotos saam met die horings.
Re: Elandjies
Posted: Mon Jul 02, 2012 11:34 pm
by immelmanw
Skolla wrote:

Dan is dit mos die WERELD se NUWE NOMMER EEN ELAND?
Sjoe, dit gaan n storie wees!
Re: Elandjies
Posted: Tue Jul 03, 2012 8:33 am
by Marc
Re: Elandjies
Posted: Tue Jul 03, 2012 9:19 am
by Spanner
Defnitief, ek dink jy is dit aan jouself verskuldig om uit te vind waar staan daai horings in lengte. Ons wil almal self ook weet... ag toe asseblief man, maak 'n plan, groot 'seblief ? Jy het dalk 'n aangename verassing wat op jou wag as jy dit amptelik laat gaan meet.
Pretty pretty please ?
Re: Elandjies
Posted: Tue Jul 03, 2012 3:40 pm
by Stefan764
donerhel oom Skolla

Re: Elandjies
Posted: Tue Jul 03, 2012 3:59 pm
by BRNO (Pierre)
Stefan764 wrote:
donerhel oom Skolla
Is jy terug? Hoe was jou trip?
Re: Elandjies
Posted: Tue Jul 03, 2012 5:29 pm
by Geno
Stefan764 wrote:
donerhel oom Skolla
Net so!
Oom Scholtz, laat meet en laat weet ons!
Byvoorbaat, baie geluk!
Groete,
Eugene
Re: Elandjies
Posted: Tue Jul 03, 2012 8:22 pm
by MEERKAT
Baie geluk Skolla, meet die horing en sit dit vir ons op die forum. Die eland manne kou seker naels , hier is 'n gogga oppad.
Darem seker jou koedoe met die nuwe scope geskiet?
Groetnis
MEERKAT
Re: Elandjies
Posted: Tue Jul 03, 2012 8:27 pm
by Truvelloman
manne, wa was daai eland geskiet, en is dit cape of livingstone? want ekt self uitgevind, daar is n 48 1/2" eland geskiet noord van Grootfontein, Namibia, naby boesmanland, wil julle foto sien?
Re: Elandjies
Posted: Tue Jul 03, 2012 8:41 pm
by Truvelloman
hiers die fotos
Re: Elandjies
Posted: Wed Jul 04, 2012 7:42 am
by Geno
Oom Skolla se bul lyk vir my soos 'n kaapse eland.....
Re: Elandjies
Posted: Wed Jul 04, 2012 11:41 am
by Skolla
Manne
Dankie vir die reply's.
Ek sal die horings laat meet sodra ek by n gekwalifiseerde man uitkom, en laat weet.
Meerkat
Die geweer wat die kudu geskiet het, het nou die nuwe scope op maar het nog nie bloed getrek nie.
Truvelloman
Die Eland is geskiet in dieselfde omgewing waar jy joune geskiet het.
Oor die Cape Elande van die noorde van Namibia het ek my eie siening en kan ek dalk op n paar tone trap.
Ek glo dat daardie gebied se Elande merendeels n klein hoeveelheid Livingstone bloed in het.
Jy kry te veel Elande daar wat die strepe op het maar nie die tipiese kleur van die Livingstone het nie.
Die strepe is veral duidelik op n jong ouderdom en van hulle verdwyn dan later.
Miskien vandaar ook die uitsonderlike grootte van daardie gebied se Elande?
Ek het nog net een bul daar gesien wat naastenby soos n Livingstone gelyk het.Ongelukkig was hy gevang en verkoop.
Skolla
Re: Elandjies
Posted: Wed Jul 04, 2012 6:33 pm
by Truvelloman
wil graag daai eland sien asb, waar kan ek die foto sien? ek het baie navorsing gedoen oor die hele saak glo my!
Re: Elandjies
Posted: Wed Jul 04, 2012 10:38 pm
by Skolla
Truvelloman wrote:
wil graag daai eland sien asb, waar kan ek die foto sien? ek het baie navorsing gedoen oor die hele saak glo my!
Tuvelloman
As jy praat van die een wat gevang en verkoop is, daar is nie n foto nie, ek was by toe hy gevang is.
Jy s? jy het navorsing gedoen, wat sal jy s? is die verskille in die verskillende sub spesies van "comon eland"
Ek weet nie meer nie,dis hoekom ek jou mening wil hoor. Hulle lyk vir my maar redelik eenders.
Re: Elandjies
Posted: Thu Jul 05, 2012 6:32 am

Die Cape Eland en Livingston is so gebaster in Namibia dat niemand mee kan se wat is wat nie. By OTB en De Hoop in die Kaap is skoon Cape Eland!
Re: Elandjies
Posted: Thu Jul 05, 2012 7:27 am
by Kallie404
Ek stem saam met Willem........hier by ons in Limpopo glo ek dat amper alle elande deesdae kruisings is tussen Kaapse en Livingstone elande. In droee tye kom die Livingstones oor die Limpopo rivier en kom kuier hierdie kant, uit Botswana en uit Zim.
Re: Elandjies
Posted: Fri Jul 06, 2012 11:14 am
by Skolla
Willem/Kallie
Ek stem saam.
Skolla