Page 3 of 3

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Posted: Tue Feb 24, 2015 11:38 pm
by Finfan
Ek was Vrydag by Bayswater polisie stasie in Bloem vir tydelike uitvoerpermit en kry altyd goeie diens daar. Met dit vra ek toe oor my nuwe aansoek wat so 4 weke terug in is, en word vir my gese dat jou nuwe aansoek by CFR nou vir 3 weke onaktief gaan lê voor dit verwerk mag word. Hoeveel waarheid daarin steek weet ek nie, dis wat aan my gesê was. Indien wel dan gaan dinge nou weer stadig loop!

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Posted: Wed Feb 25, 2015 6:46 am
by Johan308
Ja nee ek voel ok so, my laaste 4 lisensies was vinnig die vinigste een was vyf weke tot kaart in die hand. Die keer sukkel ek net ek trek nou al by 6 weke en al wat ek kry is dat my aansoek gestuur is na provinsiaal toe.

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Posted: Wed Feb 25, 2015 7:46 am
by Hein (Haan)
Dit het gelyk of my lisensie ook gou gaan wees maar hy le seker mou heel onder