Lisensies nou gouer. Koop nou!

User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by GERT vd M »

13 Okt 2014 aansoek vir 9mmP Glock 19 ingegee en vandag die lisensie en natuurlik pistol gaan haal . Een maand en 12 dae !!!!!
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by gs23139 »

Ek het ook vandag gaan uitvind oor myne, het 2 ingehandig by SAP op 27/10/2014, 4/11/2014 sms ontvang en reeds 12/11/2014 op my naam. Wag nou net vir kaartjies.
Glad nie sleg nie.
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
User avatar
Carel Kolesky
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 377
Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Carel Kolesky »

Aansoek ingegee 21/10/2014-goedgekeur 21/11/2014-wag net vir kaartjie!
Gooi kole!
WILDCARD
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Thu Oct 30, 2014 8:34 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by WILDCARD »

Ek het 2 en n half maande gewag vir my FN FAL se lisensie!
Hecklor & Koch USP Compact 9mm (The best you can get-Blood diamond)
Vektor Z88 (Old faithful till death do us apart)
FN FAL (Die BAAS en klaar.)
Musgrave 12 (Musler) Pomp aksie
Vektor LM5 (LIW gemaak)
Hantamer
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Sun Mar 09, 2014 9:22 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Hantamer »

Julle is gelukkig.

Het die 1ste Sep 2014 my lisensie ingegee vir my Glock 19 9mm. Het eers vir twee mnde om die DFO se lesenaar gelê voor dit weg gestuur is. Verlede week toe ek uit vind toe lê die aansoek nog in Kimberly.

Wonder waneer ek dit ooit sal kry
Andre Hugo

Mauser M66 .308 win
Howa Bull .243 win
Mauser .220 swift
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Armand Steenkamp »

Ja nee, die noordkaap se dinge werk bietjie anders. 3 Van my aansoeke het vir 2 maande by die stasie gele. 2weke trug aansoek ingehandig vir .22 sal maar sien hoe lank hy vat
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by DWB »

Myne is ook al van die 17de September af in en was die 1ste Oktober na CFR gestuur.

Nog geen beweging.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by ruaanb »

My aansoek vir my 300WSM vanoggend in en hulle het my gebel so paar minute terug dat hy more die bus vang CFR toe! Dalk kom hier 'n nuwe rekord!
User avatar
stephan2
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Mon Oct 10, 2011 9:39 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by stephan2 »

Myne 4 weke terug in gegee op Kenhardt
Vanoggend oproep'' Mnr jou foto's is weg.''
Ons bly mos in AFRIKA.
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Armand Steenkamp »

stephan2 , nee jong.... Ons bly in die Noordkaap! Selle met my 243 aansoek. Hulle het my toegewyde status papiere weggegooi'

Goetnis
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13576
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Capt. Yoda »

Gee more my nuwe 9mm sin in
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Bazil
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Wed May 22, 2013 9:39 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Bazil »

My .303 lisensie die 24ste October ingehandig, ontvang deur die CFO op die 4de November en goedgekeur die 10de November. Maar nou sukkel hulle om die kaartjie te druk, gister is dit nog nie gedoen nie...hopelik voor Kersfees!
30-06 Howa
.303 Lee Enfield MK2 No. 4
9mm Glock 19
Pieterburger
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Sun Sep 14, 2014 3:58 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Pieterburger »

Manne

My laaste 3 lisensies was as volg :

Winchester 30-30 :33 dae
Remington .243 : 29 dae
Musgrave .270 : 30 dae

Die bogenoemde dae was vandat ek die aansoek ingehandig het totdat hy goed gekeur was. Ek woon in Bloemfontein , dus is die Provinsiale kantore gelukkig in die dieselfde dorp as my polisie stasie wat ek glo die proses baie bespoedig.

Groete
Remington SPS Varmint .22 250
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
User avatar
Johansec1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Mon Apr 08, 2013 9:09 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Johansec1 »

Pieterburger wrote:Manne

My laaste 3 lisensies was as volg :

Winchester 30-30 :33 dae
Remington .243 : 29 dae
Musgrave .270 : 30 dae

Die bogenoemde dae was vandat ek die aansoek ingehandig het totdat hy goed gekeur was. Ek woon in Bloemfontein , dus is die Provinsiale kantore gelukkig in die dieselfde dorp as my polisie stasie wat ek glo die proses baie bespoedig.

Groete
Julle manne wil nie so bietjie daai flukse CFO's opstuur Secunda toe nie??? Ons kort ernstige opleiding hier by ons CFO kantoor!!!

Groete
Johan
9mm Star Para pistool
357/38spl Rossi karrabyn
12br Mosberg Haelgeweer
.243 Sako (Forester)
7x57 Brno
9.3x64 Mauser Obendorff
12br dl Pedersoli black powder haelgeweer

Groete
Johan
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Heinz Petersen »

My 22-250 aansoek die 29/10 in gegee en die 21/11 goedgekeur. Ek het Dinsdag my kaart gaan haal en my geweer sal more middag hier wees van Camdix af.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by DWB »

Johansec1

Ons het ñ puik DFO hier.... maar dis ons provinsie se verteenwoordigers by die CFR wat so traag is. Ek is 2 weke weg van 3 maande in. ..
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Johansec1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 50
Joined: Mon Apr 08, 2013 9:09 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Johansec1 »

DWB wrote:Johansec1

Ons het ñ puik DFO hier.... maar dis ons provinsie se verteenwoordigers by die CFR wat so traag is. Ek is 2 weke weg van 3 maande in. ..

Dis hartseer!! Ek het 3 weke terug my papiere by ons polisie ingegee. Daar is sommer reguit vir my vertel dat die persoon wat gewoonlik die papiere deurvat Nelspruit toe se rug is beseer/gebreek en is tans op verlof - weet ook nie wanneer die persoon weer gaan begin werk nie. Nou is daar niemand wat die papiere kan deurvat nie....!! Ek vind dit uiters moeilik om dan 'n wag voor my mond hou vir sulke diens....
9mm Star Para pistool
357/38spl Rossi karrabyn
12br Mosberg Haelgeweer
.243 Sako (Forester)
7x57 Brno
9.3x64 Mauser Obendorff
12br dl Pedersoli black powder haelgeweer

Groete
Johan
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Finfan »

Dit lyk my dit hang ok maar af van tyd tot tyd. Het al van 2 jaar tot 4 maande tot 4 weke gevat met liksense van inhandig tot kaartjie in die hand!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by MichielC »

Middag Manne,

Weet iemand dalk hoe werk die proses na hy ontvang is by die "CFR"

Werk hulle volgens name ,vanne , Id nommers ens ? Van wat ek hier lees en hoe ander se aansoek vorder kan dit nie n " first in, first out" wees nie.

My 30-06 het 94 dae gevat in 2012 ( 20 dae van Lyttleton in Pretoria tot ontvang by CFR)
My 7MM RemMag het 113 dae gevat in 2013 ( 18 dae van Lyttleton in Pretoria tot ontvang by CFR)
My 416 Rigby het 12 dae gevat tot ontvang by CFR, en het vir 18 dae nou nog glad nie beweeg weer nie. :(

Manne s'n wat van verder af kom as my aansoeke kry vinniger hulle lisensies,
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by 243Songdaug »

Kyk eks darem ook dood tevrede met ons DFO hier op Kathu - Allen is gatroer. Hoop nou netv my 204 en 243 se lisensies loop vinnig
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by DWB »

Michiel.... myne staan al van 1 Oktober af stil...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by MichielC »

DWB wrote:Michiel.... myne staan al van 1 Oktober af stil...
Jinne nee, eks nie gebou om so geduldig te wees nie......

Maar hoekom gaan sekere mense s'n vinniger na dit by cfr aangekom het as ander
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Armand Steenkamp »

MichielC, dit hang maar af waar jy bly.... Was vandag weer by DFO, my .22 se aansoek le nou al 3weke by hom, 38special en martini is vir een of ander rede trug gestuur van profinsiaale kantoor af, wag nou al n maand daarvoor....

Groetnis
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by Apie »

Vandag 2 aansoeke ingegee, kom ons kyk hoe loop dit!
User avatar
soundzmad
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Thu Apr 10, 2014 3:05 pm

Re: Lisensies nou gouer. Koop nou!

Post by soundzmad »

Op 9 Desember ingegee soos volg met huidige status

BXP: Provinsie 22 Desember, Tydelike magtiging Provinsie 22 Desember
CZ75 PreB : Provinsie 18 Desember
Baretta 7,65 : Aansoek tot by CFR op 23 Desember
Handelaars bevoegdheid: Tans by vingerafdrukke vanaf 18 Des

Tans lyk dit nie of hierdie aansoeke so gou loop soos van my onlangse aansoeke nie... :(
Post Reply