LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issues
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issue
O ok ek sien myne maak so met n warrior moet nog net weer mooi gaan toets want selfs met n pel se 300tel hy nie op nie
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issue
Ek gaan maar die airgun trigger probeer
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issue
Met demper op werk myne reg as :
- Ek eksterne mikrofoon gebruik
- LR ±400mm voor demper is
- LR ±100-150mm regs van demper is
- LR reg "gemik" is op teiken
- Trigger source gestel is op trigger i.p.v. dopler
Nou karring ek nie verder aan die ding nie.

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issue
teen die prys wat die ding kos wil ek nie so sukkel nie......
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issue
Ek wonder maar ook....ruaanb wrote:teen die prys wat die ding kos wil ek nie so sukkel nie......
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issue
Ek het die external mic trigger opgesit en met my PCP getoets en hy aktiveer hom maklik so.Glo dit sal my probleem oplos.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issue
Gou n vraag. My Labradar werk heel mooi. Op die Labradar self word die spoed in fps gegee, maar op my foon word dit in m/s gegee. Ek kry nerens n setting op die app om dit te verander na fps nie. Dit is n I phone
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Re: LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issue
Gaan na Menu, Settings, en maak seker jy kies Application en nie Labradar nie. Hier kan jy nou alles stel soos in die aangehegte foto. Hierdie is op 'n Android foon. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201904 ... ab792d.jpg[/IMG]
Sent from my SM-N950F using Tapatalk
Sent from my SM-N950F using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issue
Dankie, maar Iphone app se homescreen het nie daai opsie nie. Lyk so:[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201904 ... e94580.jpg[/IMG]
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
J P
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Tue Jun 12, 2012 11:10 am
Re: LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issue
Click op daai groot oranje L links bo, dan kry jy die menu. [IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201904 ... 0b431f.jpg[/IMG]
Sent from my SM-N950F using Tapatalk
Sent from my SM-N950F using Tapatalk
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: LABRADAR - Opstel en gebruik, lesse geleer en nuwe issue
Dankie! Fout gekry. My skerm se protective film het n krakie gehad reg bo op die oranje L. Dis hoekom as ek op hom tap hy nie die menu wou oopmaak nie. Dankie vir julle hulp
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br