Swaar varke....

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swaar varke....

Post by DWB »

Baas James,

Ek gaan ongenooid daar opdaag ;D

Dis 'n monster! Hoop hulle kry die ander een!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swaar varke....

Post by James Wilson »

Ai manne ai ai. Bietjie goeie nuus en sommer baie slegte nuus ook. Die ander vark is gekry. Die boer bel my en ek besluit net daar om uit te ry en gaan kyk. Die skoot was net net onder die 400m. Die boer het my 6 mm geskiet. Hy het gese hy het vir die nek gegaan. Van waar hy gemik en en waar hy getref het is die verskik n duim links en n duim laag.

Slegte nuus. Hy se hy het n fout gemaak toe hy die sms gestuur het wat se die vark is 101 kg. dit is in werklikheid 91kg.  :-X  :-X

Die ander vark wat hy geskiet is 96 kg. sal netnou n foto plaas.

Die 100kg man wag nog vir my.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swaar varke....

Post by DWB »

Ai James,

Nogsteeds 'n kneuwel!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swaar varke....

Post by James Wilson »

Hier is n fot o of twee van die groter vark, die vark is op 400m met die 6mm geskiet 96kg. Hier staan die boer wat geskiet het by
Image


Kyk bietjie daai nek!!

Image
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Swaar varke....

Post by JACQUES BOTHA »

James Chris
waar is die nek?
Ek sien net n kopborstuk en agterluiffffff
spekvet?
Jb
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swaar varke....

Post by DWB »

Liewe ouers!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Swaar varke....

Post by Sarelss »

watter een is die boer ?  ;D
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Swaar varke....

Post by Gert Odendaal »

Seker nie die ou wat die ketting vas hou nie... :D ;D
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Swaar varke....

Post by vlakvark1 »

Gert Odendaal wrote: Seker nie die ou wat die ketting vas hou nie... :D ;D
Oom is nou weer baie skerp ;D ;D ;D
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swaar varke....

Post by DWB »

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Swaar varke....

Post by DWB »

Kom Baas James,

Hoe lyk die varkies? Vertrou nie die stilte nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swaar varke....

Post by James Wilson »

Hi Deon, ja ons roer die varke. Ons skiet omtrent elke middag hier van 6:00 af tot so 8:00. Ek moet se ek hou deesdae daarvan om ander manne te treat en te vat vir. Vinnige varkskiet. Ek sit by die regte plekke en wys dan die ander jagter waar behoort die vark uit te kom en hoe ver dit is en hoeveel hy moet afmik. Ek geniet om die uitdrukking op die mense se gesigte dop te hou as die varke val. Self het ek nog net 7 varke vir die jaar geskiet, en nie weer n swaar vark soos die een van 96 en 101 kg hier in die begin van januarie nie. Ek het 2 naweke terug die vrydagmiddag 4 varke in n halfuur geskiet waaarvan 2 in die kop was op n naby afstand. Beide was seker om en by n jaar en vir die eerste keer in n lang tyd het ek die 2 se vleis vir myself gehou en kaaswors gemaak. Ek het woensdag op ons privaat gongbaan n vark op 300m geskiet deur net die holdover te gebruik, wat ek vir die 300m gong gebruik.
Dit was n intresante ondervinding gewees.
User avatar
Fish 2 Hunt
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Mon Jan 14, 2013 1:29 pm

Re: Swaar varke....

Post by Fish 2 Hunt »

http://i384.photobucket.com/albums/oo283/Jan-Harm/CopyofVark21b.jpg
Ek het hierdie vark Donderdag met die boog geskiet. 104 kg op die hoef en 61.3 kg skoon karkas.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Swaar varke....

Post by henried »

Weereens geluk Harm.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Swaar varke....

Post by ROBBIE1 »

Hel ek wil ook sulke varke skiet, my grootste was 52kg skoon karkas, verlede jaar Oktober op Matlabas (Sentrum omgewing) geskiet met die 30 nul kwes.

Ek het al bosvarke ingekry van 100kg+, verlede jaar een gekry van 162kg, maar hy was letterlik so vet soos n vark, ons het 60kg vet afgesny en die res gebruik, maar die klient het nie n pyn gehad nie, n masiewe trofee daai!!
Gert Jan
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Thu Mar 06, 2014 4:14 pm

Re: Swaar varke....

Post by Gert Jan »

Hierdie vark het my oom ini mielies geskiet so 4km onder die Vanderkloofdam.Vark het 85kg uitgeslag.Hulle het hom net geweeg na hy klaar geslag was.Ek het ook darm 'n mooi grote raakgeloop in die mielies tussen Ottoshoop en Mafikeng so bietjie meer as 2 weke terug.Het hom nie geweeg nie maar was 'n meneer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Swaar varke....

Post by theedge »

Baie mooi varkke maat
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Swaar varke....

Post by 2vierniks »

Daai laaste varkfoto is 'n monster! Baie geluk!
FrancoisW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 295
Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm

Re: Swaar varke....

Post by FrancoisW »

Hierdie varke laat die gemiddelde vark baie klein lyk...
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
Post Reply