Stilste silencer

Post Reply
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Stilste silencer

Post by Flip Nel »

Ratel wrote:
Flip nel wrote:
Ratel wrote:Henk
Ek vra die vraag maar hier op die forum want dalk wil ander lede ook dieselfde weet.
Is daar 'n groot verskil in die dempingsvermoe van die silent hunter (10 kamer) en die 12 kamer soos die wat jy vir Flip gebou het en dan hoeveel langer is die 12 kamer as die 10 kamer?
Ek kan ongelukkig nie daai een mee help nie maar soos voorheen gese hy loop bitter sag, my vorige no name silencer het as ek dit so kan beskryf net in die middel 'n vernouing in gehaad, was die omenby die selfde lengte maar taamlik breer as die silent hunter, overall dink ek die no-name het 'n groter volume binnekant gehaad as die Silent Hunter, ek weet nie of dit die baffels is nie of hoe hulle gerangskik is etc. nie maar daar is werklik 'n groot verskil tussen die twee, ek het veral agter gekom met my handladings wat bietjie hot is raas my ou silencer baie meer as met gewone Fabrieks ammo, met die Silent Hunter kan ek nie rerig 'n verskil agter kom nie.

Ek het ongelukkig nie 'n 10 kamer een nie om die verskil te toets nie, moet bysê 'n vriend het 'n silencer wat baie langer as die silent hunter is ook met 'n klomp baffels in, weet nie hoe baie nie , hy is seker so 'n derde langer en nog swaarder en hy is ook nie so sag nie.

Ek gebruik die geweer net uit 'n bakkie of voorsit skiet, so gewig is nie 'n proebleem vir my nie, so die volgende silencer gaan weer 'n 12 kamer een wees.
Dankie Flip
Ek sal maar vir Henk PM. Ek vermoed hy bou KDs laat die spoeg spat. ++>:

Ratel

Ek dink ook so, het vergeet met my vorige silencer het hy 'n duidelike ping geluid gemaak as jy skiet as ek dit so kan verduidelik, amper soos as jy teen 'n yster slaan, met die silenthunter hoor ek dit nie, weet nie hoe dit werk nie maar self my skietmaats het dit opgelet.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Stilste silencer

Post by BLOK »

Pieter Willem Vorster wrote:Na my mening het Clarence nogal geldige punte hierbo ge-opper.
Onthou, dit gaan nie hier om vervaardigers teen mekaar af te speel nie. Dit gaan hier oor sekere aspekte wat die vergelykbaarheid van die verskillende KD's se geldigheid bevraagteken - soos gestel deur Clarence.
Daar word nou gesê dat hy dit anders moes hanteer het. Hoe moes hy dit hanteer? Dit is 'n openbare Forum en ons almal wat hier deelneem, wil weet wat aangaan om berekende besluite te neem.
Soos dit vir my wil voorkom is hier 'n Mafia en jy durf hulle nie teengaan nie, dan is jy in die moeilikheid.
Ek wil dit ook noem dat al my KD's van Silent Hunter af kom, maar ek gun elke man 'n plek in die son!

Nou wag ek geduldig vir die aanvalle van die Mafia!

Groetnis
Ek is geneig om nie met die oom hier saam te stem nie. Mafia kan dit beslis nie genoem word nie en ek dink dit is amper so lae hou gooi as om te se die toetse was onregverdig.

Almal kon voor die tyd insette gegee het en almal wat aktief betrokke is by die forum kon die dag meegemaak het, en so ook onaktiewe lede.

Ek dink werklik hier om te se dat dit onmoontlik is om die mafia teen te gaan is wraggies onvanpas, hier is geensins afbrekend en of aanvallend teenoor enigiemad opgetree en virseker nie n mafia nie. Al wat ek dink is manne soos Numenor wat ook maar in sekere kategoriee nie die beste geaar het hom baie goed gedra om dankie te kom se, en ek dink die man gaan die uitslae wat hier geplaas is vat asook die komentare en verder wekmaak daarvan. So ook Willie en Gerrit wat ook hier op die forum is.

Nou om hier te kom en ander vervaardigers te wil aanvat oor hulle sy dempers kamtig copy, asook die manne wat getoets het dink ek was die verkeerde manier. As Clarence van die begin af gelees het sou hy al die vrae wat hy gevra het asook die stellings wat hy gemaak het raak gesien het soos Geno dit dan ook vir hom beantwoord het.

Ek weet nie is maar hoe ek dit vir myself sien, maar hioe se hulle negatiewe publisiteit is nogsteeds goeie publisiteit as jy dit kan omskep in die positiewe.

Ek gebruik van Clarence se demers en is meer as tevrede, sal ook seker weer in die toekoms by hom bestel, al se watse uitslae ook al.

Ek dink almal besef hierdie toetse was nie die alfa en omega, maar wat is dit anders as om Impala, Sierra, Hornade ens koels met mekaar te vergelyk. Vat maar die toets wat destyds deur Koos Barnard gedoen was, ek dink ons almal onthou die GS sage daaroor.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Stilste silencer

Post by Hugo »

Wie is die Mafia?
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Stilste silencer

Post by Chevvy SS »

Die Mafia is......
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Stilste silencer

Post by Witpietskiet »

Blok,

Mooi gestel daar, dankie baie.

Hoop dit maak nou sin vir die mense wat nie die hele "topic" gelees het nie.

Geno, baie dankie vir jou span se tyd en moeite om so n toets te doen. Baie van ons manne wat hier in Suidwes sit' hoor net altyd van al die name maar weet nie hoe dit lyk en wat hulle kan maak nie. Die toetse wat julle doen maak regtig ons oë oop vir ander produkte ook.

Groete
Witpietskiet
Pieter
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Stilste silencer

Post by BRNO (Pierre) »

Hugo wrote:Wie is die Mafia?
Jy en jou gabbas.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Stilste silencer

Post by Reggie Gerber »

Pieter Willem Vorster wrote:
Johnnie De Wet wrote:Gestel Jan-Alleman wil nou n silencer koop...
70% belangrikheid is om sag as moontelik te wees...
15% belangrikheid is om so klein volume moontelik te he....
15% belangrikheid is om so lig as moontelik te wees...

Silent hunter
OFS Ultimate
Warrior - dun
Aimzonic
Numenor Reflex
OFS 38mm
Numenor Screw on
Warrior - medium
Numenor Prototype
Discreet
OFS 50mm
Nightro
Terminator
Warrior - duk
Johnnie
Ja, die ding word 'n "silencer" genoem, maar vir my is sy belangrikste kenmerk nie om te "silence" nie, maar om die skop weg te neem of te verminder sodat jy kan deurvolg en dadelik sien waar jy geskiet het. Die volgende aspek waarna ek sal kyk is die gewig - ook net vir "walk & stalk". Ek, wat van 'n bakkie af skiet, voel vere vir die gewig. Hy moet net nie so swaar wees dat die loop buig nie. ::)

Oom ek dink n muzzlebreak gaan die ding vir jou doen of nee, dalk n muzzle ;D
Alle KD's demp die klank tot 'n groot mate.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Stilste silencer

Post by PWV »

Reggie Gerber wrote:

Hier sê jy dit. Alle KD's demp klank - dit is 'n gegewe. Daarom kyk ek meer na terugskop-demp. Muzzelb. raas, is nie hier ter sprake nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Stilste silencer

Post by Capt. Yoda »

Goeie genade as die draat n indikasie is vir Willem se 243 shootout tussen die verskillende geweer make gaan daai dam maar n vet nageboorte wees.Geno G en die ander manne het die gedoen omdat hulle in insegewende thread hier op Jaracal wou plaas en omdat hulle lus was vir bq skiet en omdat hulle ook wou sien wat in die wereld van silincers aan gaan.Nou word die manne se integnieteid sommer hier bevraagtteken en word hulle aan gevat omdat hulle nie elke liewe silincer in SA getoets het nie.Soos ek vroer gese het daar is meer silincer makers in SA as wit boere in zim en dis n veit so hoe moes hulle nou op hulle tyd en geld by elke liewe een uit kom.Niemand het vir hom n cent betaal vir sy petrol of koels nie ma nou spring die manne op hom omdat "sy" silincer nie getoets was of nie die beste was nie.Al wat nou gebeur is hulle gaan nie weer so toets vir ons doen nie en ons as skiet gemeenskap verloor baie inligting onnodig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Stilste silencer

Post by Hugo »

Pieter Willem Vorster wrote:Na my mening het Clarence nogal geldige punte hierbo ge-opper.
Onthou, dit gaan nie hier om vervaardigers teen mekaar af te speel nie. Dit gaan hier oor sekere aspekte wat die vergelykbaarheid van die verskillende KD's se geldigheid bevraagteken - soos gestel deur Clarence.
Daar word nou gesê dat hy dit anders moes hanteer het. Hoe moes hy dit hanteer? Dit is 'n openbare Forum en ons almal wat hier deelneem, wil weet wat aangaan om berekende besluite te neem.
Soos dit vir my wil voorkom is hier 'n Mafia en jy durf hulle nie teengaan nie, dan is jy in die moeilikheid.
Ek wil dit ook noem dat al my KD's van Silent Hunter af kom, maar ek gun elke man 'n plek in die son!

Nou wag ek geduldig vir die aanvalle van die Mafia!

Groetnis
Oom Pieter

Ek dink dit was n low blow,

Mafia se gat man, dit was klomp vriende wat die ding aan mekaar gesit het en almal was gretig vir die uitslae, nou is een enkele man suur en val mense persoonlik aan?

Dit voel of oom goedkoop sensasie uitlok en ek dink dit was ook on van pas.

Omdat paar manne pelle geraak het deur die forum en saam staan is dit nou n mafia en word onder n swak naam gestel, dis dae soos die wat maak dat mens nie meer wil deel neem in sulke aktiwiteiete nie.

Daar moet mos altyd n dr@l in die drink water wees...
User avatar
roux cf
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm

Re: Stilste silencer

Post by roux cf »

Dis nou as mense hulle soos kinders gedra,
dat ek sommer my ou Doom blik kd' s wegmoer.

Geno, dankie vir die toetse, nou kan elke man besluit
wat werk vir hom.

My kd' s is so oud soos die berge, maar hulle werk nog mooi,
so hkm nou hare kloof omdat daar beter kd's is?

Oom PWV, hkm doen oom nie vir ons die toets nie, dalk sal dit dan meer aanvaarbaar wees???

Groetnis,
CF
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Stilste silencer

Post by PWV »

Hugo wrote:

++>: ++>: ++>:
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Stilste silencer

Post by JPS »

Geno, Ge en die ander ouens wat tyd en geld ingesit het om vir ons die toets te doen.

Dankie vir goeie objektiewe verslag wat mooi feitlik aanmekaar gesit is vir ons om besluite te kan neem op ons volgende aankoop van silencers.

Ek persoonlik soek 'n allu silencer as my volgende een vir die 260Rem al is dit dan nou nie met so lang lewe soos die yster KD's nie en het goeie indikasie wat om na te kyk agv julle verslag. As dit nie vir die verslag was nie het ek nie eers geweet van die warrior nie.

Mooiloop
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Stilste silencer

Post by PWV »

roux cf wrote:Dis nou as mense hulle soos kinders gedra,
dat ek sommer my ou Doom blik kd' s wegmoer.

Geno, dankie vir die toetse, nou kan elke man besluit
wat werk vir hom.

My kd' s is so oud soos die berge, maar hulle werk nog mooi,
so hkm nou hare kloof omdat daar beter kd's is?

Oom PWV, hkm doen oom nie vir ons die toets nie, dalk sal dit dan meer aanvaarbaar wees???

Groetnis,
CF
Ek nie so slim soos om die eksperimentele prosedure op 'n wetenskaplike manier uit te voer nie.
Ek het nie die tyd om ure daaraan te bestee nie.
Ek het nie die geld vir al die ammunisie nie.
Ek het nie geld vir brandstof nie.
Ek het nie vriende wat my gaan help nie.
Ek aanvaar nie omkoopgeld nie.
Ek is bang ek bevoordeel een vervaardiger bo die ander.
Ek is bang iemand lê my voor en slaan my met 'n stomp voorwerp oor die kop.
Laastens, as ek dit doen, wie kan ek dan kritiseer?

Liefde!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Stilste silencer

Post by Frikkie Coetzee »

Wouter Roets wrote:Frik

Het joune dan nie carbon op nie, aangesien hy dan so swart is?

Groetnis
Wout
Wouter

Ek het Boretec Carbon remover gebruik. Hy is nou wit. Maar hy is nie stiller as voorbeen nie
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Stilste silencer

Post by Frikkie Coetzee »

Geno.

Sien jy nou. Die pad na die hel is gebaan met goeie bedoelings. Daar is nou maar eenmaal net mense op die forum wat miskruiers is. Loop rond en soek stront waar hulle gaan.

Volgende keer as jy tyd op jou hande het en lus het om jou mede mens n guns te doen, gaan le. Die gevoel behoort weg te gaan na so uur van helder denke.

Herhaal volgende keer die mantra vir jouself as jy dink daaraan om iemand te help: not my circus, not my monkey.

As dit nie help. Bel my. Ek sal jou daardeur help.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Stilste silencer

Post by douw »

Old chinese saying "Why are you mad at me, I've never helped you before?"

Is nou maar so, goeie bedoelings, dan word mens in die gat gehap!

Soos alreeds genoem, is ek baie bly dat die manne hierdie toetse gedoen het. Dankie weereens!
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Stilste silencer

Post by Silent Hunting »

Gromit wrote:Geno.

Sien jy nou. Die pad na die hel is gebaan met goeie bedoelings. Daar is nou maar eenmaal net mense op die forum wat miskruiers is. Loop rond en soek stront waar hulle gaan.

Volgende keer as jy tyd op jou hande het en lus het om jou mede mens n guns te doen, gaan le. Die gevoel behoort weg te gaan na so uur van helder denke.

Herhaal volgende keer die mantra vir jouself as jy dink daaraan om iemand te help: not my circus, not my monkey.

As dit nie help. Bel my. Ek sal jou daardeur help.

Stem nogal saam. Die hele storie het nou heeltemal suur geraak. Soos gewoonlik...
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Stilste silencer

Post by grumpy »

Ek lees al van die begin en skud naar net my kop. Ek het vrae gevra en gou antwolrde gekry. Dankie daarvoor. Ek het ook die manne bedank wat die toetse gwdoen het vir hulle tyd en alles wat daarmee saam gaan..elke ou het sy voorkeur en keuse.

Ek het self Terminators op my gewere. Ek het selfs die ref,ex van henk gehad. Ek kry baie vrae oor my KD by die skietbaan. Ek sê wat dit is en gee details as die mense vra. Maar nou hoekom moet ek kwaad wees vir n nan wat n BM ry en ek ry n Golf? Albei karre vat ons waar ons moet wees.

Ons moet bespreek en nie onder mekaar baklei of sleg sê nie. Jy likw die pienk KD en ek like die pers een. Ek gaan jou nie oortuig om te like wat ek like nie. As almal dieselfde sou vat en dink ens sou die wereld baie boring wees.

Die Terminator het nie n nuwe model voorsien nie. Ek persoonlik dink, as die nuwe model daar was sou baie ander in die stof byt. Nou was dit nie daar nie, ongelukkig. Geno het we'll n model getoets wat reeds sowat 1000 skote deur hom gehad het. Ek weet nie of dit nadelig kon wees nie? Maar ek is semer daar gaan we'll weer een of ander tyd towtse gedoen word want al die nanne is terug na die tejen borde en ons wag vir die volgendw toets! Ons moet eintlik dit een keer n jaar so toets doen. Dan jan ons almal R50 of iets skenk vir die man wat die toetse gaan doen om te help met kostes.

Laat ons dit daar los manne. Los die negatiwiteit. As iemand nie iets mooi se los dit anders wakker jy dit net aan en dit word n sleg se en dit hele ding gaan verwyder word deur die mods.

Ek het my se gese en wens alnal n rustige nag toe..
Last edited by grumpy on Tue Aug 12, 2014 8:46 pm, edited 1 time in total.
User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 608
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am

Re: Stilste silencer

Post by HennieC »

Mede forum lede kom ons gesels eerder oor die weer.
Wanneer word so 'n toets "weer" gedoen. :laugh: :laugh: :laugh:
Lekker aand vir almal
User avatar
roux cf
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm

Re: Stilste silencer

Post by roux cf »

Ek nie so slim soos om die eksperimentele prosedure op 'n wetenskaplike manier uit te voer nie.
Ek het nie die tyd om ure daaraan te bestee nie.
Ek het nie die geld vir al die ammunisie nie.
Ek het nie geld vir brandstof nie.
Ek het nie vriende wat my gaan help nie.
Ek aanvaar nie omkoopgeld nie.
Ek is bang ek bevoordeel een vervaardiger bo die ander.
Ek is bang iemand lê my voor en slaan my met 'n stomp voorwerp oor die kop.
Laastens, as ek dit doen, wie kan ek dan kritiseer?

Oom PWV,
As ek dan nou reg lees,
Bly maar liewers stil en dank die Jaracal Mafia vir al hulle moeite.
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Stilste silencer

Post by Johnnie De Wet »

Pieter Willem Vorster wrote:
Johnnie De Wet wrote:Gestel Jan-Alleman wil nou n silencer koop...
70% belangrikheid is om sag as moontelik te wees...
15% belangrikheid is om so klein volume moontelik te he....
15% belangrikheid is om so lig as moontelik te wees...

Silent hunter
OFS Ultimate
Warrior - dun
Aimzonic
Numenor Reflex
OFS 38mm
Numenor Screw on
Warrior - medium
Numenor Prototype
Discreet
OFS 50mm
Nightro
Terminator
Warrior - duk
Johnnie
Ja, die ding word 'n "silencer" genoem, maar vir my is sy belangrikste kenmerk nie om te "silence" nie, maar om die skop weg te neem of te verminder sodat jy kan deurvolg en dadelik sien waar jy geskiet het. Die volgende aspek waarna ek sal kyk is die gewig - ook net vir "walk & stalk". Ek, wat van 'n bakkie af skiet, voel vere vir die gewig. Hy moet net nie so swaar wees dat die loop buig nie. ::)
Alle KD's demp die klank tot 'n groot mate.
Ja Oom Pieter ek stem saam, elkeen het sy eie behoefte t.o.v. n knaldemper. Tog kry ons darem vergelykbare data. n Knaldemper se vermoë om recoil te tem sal ook taamlik gewig dra in my besluit, maar nie op n .204 nie.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Stilste silencer

Post by Beretta »

Hugo
Stem saam met jou die en die drink water maar meer met die eerste een dit was n lae hou gewees.
Beretta
O ja voor ek vergeet THE GOD FATHER capiche
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Stilste silencer

Post by Plaashaas »

Dankie vir die toetse Geno en span.

My Silent Hunter is in die pos, dankie Henk.
User avatar
De beer
Full Member
Full Member
Posts: 127
Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am

Re: Stilste silencer

Post by De beer »

Ek nie so slim soos om die eksperimentele prosedure op 'n wetenskaplike manier uit te voer nie.
Ek het nie die tyd om ure daaraan te bestee nie.
Ek het nie die geld vir al die ammunisie nie.
Ek het nie geld vir brandstof nie.
Ek het nie vriende wat my gaan help nie.
EK AANVAAR NIE OMKOOPGELD NIE.
Ek is bang ek bevoordeel een vervaardiger bo die ander.
Ek is bang iemand lê my voor en slaan my met 'n stomp voorwerp oor die kop.
Laastens, as ek dit doen, wie kan ek dan kritiseer?"

Oom pieter as ek so lees klink dit vir my asof jy se dis n omkoopspul. Word bietjie wakker oom. Die manne het baie meer integriteit as dit en niemand is voorgetrek nie. Hulle het dit gedoen om vir ons jaggemeenskap net bietjie meer inligting te gee.
Post Reply