Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Piet Pille »

:laugh: :laugh: :laugh:

Gawie/ Kaptein/Carl...

Julle gee nou 'n hele nuwe dimensie aan die skietery.... om aan te vul by julle vorige wyshede, net nog so paar oorwegings:

1) Ek kan nie genoeg klem le op die belangrikheid van die regte koeels deur die regte lope nie.... in my bedryf sien ek gereeld die effek van verkeerde ammunisie en skiettegnieke op dodgy teikens.... dinge soos gekraakte receivers, die loop wat knoppe druk en eenmal selfs "headseparation" ....! :):

2) Dit bring my by die tweede belangrike punt.... maak seker jy skiet op jou eie teiken! Ek kan nie eers begin om te vertel hoeveel skuts al by skietbane verbied, bakleiery ontstaan en manne hulle skiet lisensies verloor het nie agv 'n "ge-cross fire" nie..... eie teiken manne....

3) Besluit voor die tyd of jy net wil gaan teiken skiet of wil gaan trofee jag. Papierbokke is dalk nie die real maccoy nie, maar dit gee jou darem oefening en is heelwat goedkoper. Te veel manne gaan met die idee om paar skote op die teiken te gaan oefen en kom dan terug met een of ander eksotiese trofee waarvoor hy nie gebudget het nie en dan vir die res van sy lewe moet afbetaal.

Nou ja, dit dan solank nog so paar belangrike aspek in die skietsport waarmee rekening gehou moet word.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Carl »

Nee hel manne julle is nou baie skerp so op die Donderdagaand LMGA
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13584
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Pieter Vorster wrote: . Papierbokke is dalk nie die real maccoy nie, maar dit gee jou darem oefening en is heelwat goedkoper.

Lmga ++>:
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by PWV »

Gewoonlik die manne met die enkelskoot-aksies wat gevaarlik is.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Pvdw »

;D ;D Baie skerp julle klomp manne hier.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by PWV »

Die Paarl het tot stilstand gekom! Die dorp is in twee verdeel en bloues (Galpille) en groenes (Bloedworse), praat nie met mekaar nie, want dit is interskole-naweek. Die dorp lewe en wemel van oudstudente van oor die hele wêreld wat hierdie kragmeting op die rugbyveld bywoon - die grootste interskole-kragmeting in SA tussen hierdie twee roemryke skole, Paarl Gimnasium en die Hoër Jongenskool.

So, ek en Gawie(7mm) praat nou eers weer na Maandag met mekaar!!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3964
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by tau »

Pieter Willem Vorster wrote:Die Paarl het tot stilstand gekom! Die dorp is in twee verdeel en bloues (Galpille) en groenes (Bloedworse), praat nie met mekaar nie, want dit is interskole-naweek. Die dorp lewe en wemel van oudstudente van oor die hele wêreld wat hierdie kragmeting op die rugbyveld bywoon - die grootste interskole-kragmeting in SA tussen hierdie twee roemryke skole, Paarl Gimnasium en die Hoër Jongenskool.

So, ek en Gawie(7mm) praat nou eers weer na Maandag met mekaar!!
My suster was in Gim en haar man in Boishaai die kinders verstaan nie hoekom mamma en pappa kwaad is en vir mekaar grom nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by 375fanatic »

Pieter Willem Vorster wrote:Gewoonlik die manne met die enkelskoot-aksies wat gevaarlik is.
en ek dog die ouens wat nie ken van reverse nie
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Gawie(13mm) »

tau wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Die Paarl het tot stilstand gekom! Die dorp is in twee verdeel en bloues (Galpille) en groenes (Bloedworse), praat nie met mekaar nie, want dit is interskole-naweek. Die dorp lewe en wemel van oudstudente van oor die hele wêreld wat hierdie kragmeting op die rugbyveld bywoon - die grootste interskole-kragmeting in SA tussen hierdie twee roemryke skole, Paarl Gimnasium en die Hoër Jongenskool.

So, ek en Gawie(7mm) praat nou eers weer na Maandag met mekaar!!
My suster was in Gim en haar man in Boishaai die kinders verstaan nie hoekom mamma en pappa kwaad is en vir mekaar grom nie.
My vrou was ook in Gim. Hel dus 'n goeie meisie-skool daai.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Johan Nel »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=34304
Te oordeel aan die kommentare op bg draad, klink dit vir my die groothandel dieselhandelaars in Bloemfontein is 'n potensiele spul skelms... >:+ >:+ >:+ .
Vir 'n "feit" meng van hulle glo paraffien met die diesel..., of hulle is darem onredelik duur, Ai-ai!!!
Sal ons bietjie vra vir name en bewyse van hierdie "feite"? :o :o :o
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by PWV »

Dit maak my tiete lam!!!
Ouens wat te lui is om die "search"-funksie te gebruik.
Dan word iets ge-"post" wat al holrug gery is en wat goed gedebatteer is in vorige "posts".
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Geno »

Oom Pieter.
Watse silencer kan ek op my geweer sit, en wat is beter tussen .308 en .30-06?
Laaste vraag. Is n Howa regtig goeie waarde vir geld?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by vlakvark1 »

Geno wrote:Oom Pieter.
Watse silencer kan ek op my geweer sit, en wat is beter tussen .308 en .30-06?
Laaste vraag. Is n Howa regtig goeie waarde vir geld?

;D ;D ;)
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BRNO (Pierre) »

Johan Nel wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=34304
Te oordeel aan die kommentare op bg draad, klink dit vir my die groothandel dieselhandelaars in Bloemfontein is 'n potensiele spul skelms... >:+ >:+ >:+ .
Vir 'n "feit" meng van hulle glo paraffien met die diesel..., of hulle is darem onredelik duur, Ai-ai!!!
Sal ons bietjie vra vir name en bewyse van hierdie "feite"? :o :o :o
Johan. Ek sien nie mooi hoe kan jy se uit die draad uit dat die manne vir n feit skelms is nie. Lees mooi. Daar is maar een of twee tong in die kies opmerkings ook, wat saam met die smileys ens gaan.
Veiligheid eerste manne!
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Johan Nel »

Pierre,
Jy is reg, en spesifiek jou kommentaar weet ek was tong in die kies en dat dit deel was van 'n draakstekery. Ek vra om verskoning vir die mate wat ek wel jou gedeelte aangehaal het vir die effek van my post en dat jy daarmee ongemaklik voel. Ek het netnou wel vir jou 'n PM probeer stuur om jou te waarsku dat ek dit wel gaan doen, maar om een of ander rede wou die PM nie post nie en het ek dit toe gelos met die gedagte om wel weer later te probeer. Tyd het my gevang... :-[ Ekskuus weereens daaroor.
Ek wil egter kommentaar lewer en kry in die opsig dat een man 'n draad begin om sy mede forumlede van wat hy reken 'n goeie prys is vir 'n produk, mee te deel en dadelik begin daar kommentaar en half verdagmakery kom oor wat ek dink nou nie van toepassing is op wat die man probeer sê nie. Dit kan wees dat hierdie ouens ook nou maar nie bybedoelings het nie.
Hier waar ek bly, ken ek al die kleiner groothandelaars wat diesel smous, want ons koop jaarliks grootmaat diesel aan en alhoewel besigheid fel is, het dit my nog nooit opgeval dat die manne hulle kliente doelbewus sal verneuk met die kwaliteit van hulle produkte nie. Dieselfde geld vir die kleinhandelaars. Ek dink ook nie die manne in Bloemfontein doen dit nie. Daar is op die draad wat ek aangehaal is, ongegronde "feite" genoem spesifiek mbt Bloemfonteinse handelaars en ek het gehoop dat die betrokkene sy "feite" hier sal kom verdedig. Tot dusver het daar nog nie reaksie van daardie oord gekom nie. Ek sien wel dat die post wat die "feite" noem, nie meer daar op daarde draad is nie. Ek vermoed die persoon het dit seker maar verwyder.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Johan Nel »

vlakvark1 wrote:
Geno wrote:Oom Pieter.
Watse silencer kan ek op my geweer sit, en wat is beter tussen .308 en .30-06?
Laaste vraag. Is n Howa regtig goeie waarde vir geld?

;D ;D ;)
Oom Pieter,
Weet oom dalk hoe om 'n Howa se sneller ligter te maak? ::)
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BRNO (Pierre) »

Johan Nel wrote:Pierre,
Jy is reg, en spesifiek jou kommentaar weet ek was tong in die kies en dat dit deel was van 'n draakstekery. Ek vra om verskoning vir die mate wat ek wel jou gedeelte aangehaal het vir die effek van my post en dat jy daarmee ongemaklik voel. Ek het netnou wel vir jou 'n PM probeer stuur om jou te waarsku dat ek dit wel gaan doen, maar om een of ander rede wou die PM nie post nie en het ek dit toe gelos met die gedagte om wel weer later te probeer. Tyd het my gevang... :-[ Ekskuus weereens daaroor.
Ek wil egter kommentaar lewer en kry in die opsig dat een man 'n draad begin om sy mede forumlede van wat hy reken 'n goeie prys is vir 'n produk, mee te deel en dadelik begin daar kommentaar en half verdagmakery kom oor wat ek dink nou nie van toepassing is op wat die man probeer sê nie. Dit kan wees dat hierdie ouens ook nou maar nie bybedoelings het nie.
Hier waar ek bly, ken ek al die kleiner groothandelaars wat diesel smous, want ons koop jaarliks grootmaat diesel aan en alhoewel besigheid fel is, het dit my nog nooit opgeval dat die manne hulle kliente doelbewus sal verneuk met die kwaliteit van hulle produkte nie. Dieselfde geld vir die kleinhandelaars. Ek dink ook nie die manne in Bloemfontein doen dit nie. Daar is op die draad wat ek aangehaal is, ongegronde "feite" genoem spesifiek mbt Bloemfonteinse handelaars en ek het gehoop dat die betrokkene sy "feite" hier sal kom verdedig. Tot dusver het daar nog nie reaksie van daardie oord gekom nie. Ek sien wel dat die post wat die "feite" noem, nie meer daar op daarde draad is nie. Ek vermoed die persoon het dit seker maar verwyder.
Groete,
JHN
Ales reg Johan. Dankie ook vir jou uitwys.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13584
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote:Oom Pieter.
Watse silencer kan ek op my geweer sit, en wat is beter tussen .308 en .30-06?
Laaste vraag. Is n Howa regtig goeie waarde vir geld?

Koop n 30.06 en skiet hom sonder n silencer man. Moenie n girl wees nie!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by PWV »

Geno wrote:Oom Pieter.
Watse silencer kan ek op my geweer sit, en wat is beter tussen .308 en .30-06?
Laaste vraag. Is n Howa regtig goeie waarde vir geld?

KILO ALPHA KILO ::)
Jaco123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 325
Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Jaco123 »

Kan een van die Mods my kontak op PM. Ek sal graag wil weet hoekom my post van die aardbewing verwyder is.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Koos Barnard »

Ek was nie in Paarl op skool nie maar... daar wen die "goeie meisieskool" toe die game.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Hugo »

Johan Nel wrote:
vlakvark1 wrote:
Geno wrote:Oom Pieter.
Watse silencer kan ek op my geweer sit, en wat is beter tussen .308 en .30-06?
Laaste vraag. Is n Howa regtig goeie waarde vir geld?

;D ;D ;)
Oom Pieter,
Weet oom dalk hoe om 'n Howa se sneller ligter te maak? ::)
Moet n mens jou Howa se loop in breek of nie, is dit nodig of nie, gaan hy langer hou of nie, wat is die prosedure?
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Gawie(13mm) »

Koos Barnard wrote:Ek was nie in Paarl op skool nie maar... daar wen die "goeie meisieskool" toe die game.
Koos, die meisieskool het nie gewen nie maat, Boishaai wou nie wen nie. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Koos Barnard »

Gawie(7mm) wrote:
Koos Barnard wrote:Ek was nie in Paarl op skool nie maar... daar wen die "goeie meisieskool" toe die game.
Koos, die meisieskool het nie gewen nie maat, Boishaai wou nie wen nie. ;D
Ja, ja ek verstaan, dood moet 'n oorsaak he, ha-ha
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3964
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by tau »

Koos Barnard wrote:
Gawie(7mm) wrote:
Koos Barnard wrote:Ek was nie in Paarl op skool nie maar... daar wen die "goeie meisieskool" toe die game.
Koos, die meisieskool het nie gewen nie maat, Boishaai wou nie wen nie. ;D
Ja, ja ek verstaan, dood moet 'n oorsaak he, ha-ha
Dus oor die tweejaar wat ek in daai meisiesskool was dit dit so goed met hulle gaan. Dink net as ek die volgende drie ook daar was. :laugh:

Gawie weet julle Boishaaiers nog hoe voel 'n wen? >:+
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply