Lisensies

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Lisensies

Post by BLOK »

Is dit daai een van Rooijakkals. As dit is dit is n bitter mooi geweer wat werklik opgepas is, ek het toe hy hier was twee skote met hom geskiet. Daai prys wat hy gevra het was ook reg, so kopie kom nie elke dag nie. Het jy hom met of sonder die scope gevat.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Lisensies

Post by Christo »

BLOK wrote: Is dit daai een van Rooijakkals. As dit is dit is n bitter mooi geweer wat werklik opgepas is, ek het toe hy hier was twee skote met hom geskiet. Daai prys wat hy gevra het was ook reg, so kopie kom nie elke dag nie. Het jy hom met of sonder die scope gevat.

Blok
Blok, is net hy, en alles gevat met 'n mooi "discount" daarby. Ek jeuk, sal maar stoorpermit ook moet kry, en Art 21, lyk dit my.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Lisensies

Post by Hein M. »

Christo wrote: Wens my sterkte toe, more gee ek daai 22-250 se aansoek in met 38 bladsy motivering. Ek's nou bang daai DFO  :police:  raak aan die slaap van al die tegniese info  :o .
:D

Is dit steeds daardie ou met die snor...  Ek het destyds ook vir hom 'n bybel ingegee - net om te hoor dat hy nie saamstem met die baie detail nie 8)

Sterkte met die aansoek - liewer te veel as te min!

Mooiloop!

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
Biltongjagter

Re: Lisensies

Post by Biltongjagter »

Biltongjagter wrote: Kry vandag SMS vanaf SAPD ivm bevoegdheidsertifikaat vir handwapen -
aansoek reeds in 2007 saam met hernuwings ingehandig.

Handwapen bevoegdheidsertifikaat al goedgekeur op 18/12/2010 - kaart vandag gekry.
Hernuwingslisensies ook volgens stelsel goedgekeur - geen lisensie kaarte beskikbaar - op navraag wanneer beskikbaar sal wees - 'try end Aagast again'   ???

Net mooi 4 jaar en paar maande om tot hierdie punt te kon vorder!!!!!!!!
'End Aagast' is toe einde ten laaste einde September!!!
Kry vandag al my hernuwingslisensies wat reeds 2007 ingedien is asook sommer my vrou sin wat reeds in 2006 ingedien is.

Helaas, haar bevoegdheidsertifikaat is n?rens te vinde nie, maar ek kan maar haar lisensie vir haar saamvat - hulle sal 'competency' soek en laat weet  :o

Wat nog?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

My Dad and myself both did handgun applications on the 13-07-2011.
I also did an application for my .17HMR rifle on the 02-08-2011.
The two handguns application were recieved at the CFR on the 01-08-2011.
The rifle was recieved at the CFR on the 22-08-2011.
My Dad's handgun application moved to "consideration" on the 22-09-2011 while my handgun application and rifle application were left behind.Yesterday I was told the same..this morning(04-10-2011) I call and get told that my RIFLE(which went in last) has been approved this morning at 09h00.It did not even sit at "consideration" for a day it seems.
Now I'm not complaining about that but I'm wondering how it leapfrogs the other applications?
Mind boggling system.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Ai mense, dit breuk my moed al die goed. Myne move net nie

Bly vir jou G-Force!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Lisensies

Post by BLOK »

G

Wil net gou by jou hoor die nommer wat jy bel is dit ook 012 353 6111, en met wie praat jy daar wat daai gunsies so mooi vir jou doen dat ek ook met hom / haar kan praat. ;) ;D ;D ;D ;D

Bly vir jou part, myne het by CFR aangekom die 17/8 en le nog steeds by receiving :( :( :(
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

MYNE IS OOK VANOGGEND GOEDGEKEUR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Geluk Deon!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Lisensies

Post by Lourens »

Nog goeie nuus manne!! Het pas gehoor my .375 se liksens is ook laasweek goedgekeur, dis net bietjie meer as 5 weke gewees!! Lyk tog asof dinge begin spoed kry!!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

Blok ja dis die nommer van die Call Centre.
Wens ek kon vir jou n oplossing gee behalwe email so veel as wat jy kan....sit n "query" in met n email.Bel die ape by die call centre en se vir hulle jy wil n query insit en vra vir wie jy dit moet email.
Dit lyk my die goed gaan in "batches" deur....alles stil vir n paar weke dan word daar ieweskielik n klomp goedgekeur.
Bel en vra,dalk is jy gelukkig soos DWB en Rooijakkals.
Last edited by G-force on Tue Oct 04, 2011 12:32 pm, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Lisensies

Post by BLOK »

G-Force

Ek bel elke oggend en elke oggend kry ek die selfde antwoord, het jy dalk die mail adres waarheen ek my navraag kan stuur miskien help dit dalk.

Geno.

Jy moet kyk ek dink jy het n bicycle daar aan jou lyn beet, mens kan nie so lank katrol en niks inbring in harties nie. ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

Blok toe ek my haelgeweer query het ek die hele storie aan die ou beduie.
Try maar
vanderwaltg@saps.org.za

Try ook Lynette Lourens,Col LS Bopape,Col Mahlabane en Col Mangwani se email adresse uit hulle kry dan cc jy almal in op al jou emails.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Lisensies

Post by BLOK »

Wardeer baie sal virseker die mail probeer kry en sommer vandag nog vir die een n mail stuur.

Weereens dankie
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

Blok C.C al die adresse in
Lt-Col Gerhard van der Walt 012 - 353 6248 or vanderwaltg@saps.org.za
Capt Maretha Mattheus 012 - 353 6078 or mattheusm@saps.org.za
Capt Moses Baloyi 012 - 353 6039 or baloyimoses@saps.org.za
Capt Lewies Dercksen 012 - 353 6277 or dercksenl@saps.org.za
Capt Natasha Wietzorrek 012 - 353 6245 or wietzorrekn@saps.org.za
Col Lynette Lourens lourenslynette@saps.org.za
Col Ramlall Dhanishwar RamlallD@saps.org.za
Col Bopape bopapeLS@saps.org.za
  Col  Gerhard Pretorius  PretoriusG@saps.org.za

Hoop jy kom reg.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Lisensies

Post by Jaco Swart »

Blok.

Bel 012 353 6511 en vra om met Kaptein Fourie te praat. Dis 'n tannie met so diep stem , dit klink of sy al vir 50 jaar Texan plain rook. Vertel haar waar jou aansoek l? en hoe lank al. Sy het my al in die verlede gehelp en ook vir Geno verlede jaar.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Lisensies

Post by BLOK »

Manne julle help my nou baie mooi. Weereens bitter baie dankie ek gaan sommer hulle almal bel en mail.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Lisensies

Post by FE »

Het iemand nie 'n nommer by die review board nie. En dalk 'n nommer waar hulle meer gereelde antwoord.

Hulle sit nou al met 'n aansoek van my vir meer as drie jaar!
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

FE wrote: Het iemand nie 'n nommer by die review board nie. En dalk 'n nommer waar hulle meer gereelde antwoord.

Hulle sit nou al met 'n aansoek van my vir meer as drie jaar!
My beretta semi auto was ook maande by die review board.El het gehoor die review bestaan nie meer nie.Wat ek gedoen het was die email roete met n verduideluking van my situasie en klomp details op die geweer.Gese hulle interfere nou met my regte om sport shooting te kan doen ensv.Minder as twee weke daarna ieweskielik goedgekeur.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Lisensies

Post by FE »

Ja, hulle maak my gat lam, ek wag vir die 223 auto lisensie. Weet ek gaan hom nie baie gebruik nie, want 35 patrone skiet jy nou uit sonder om te sukkel. Maar my kluis wil h? ek moet nou sy plekkie vul.
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Lisensies

Post by Hein M. »

FE wrote: Ja, hulle maak my gat lam, ek wag vir die 223 auto lisensie. Weet ek gaan hom nie baie gebruik nie, want 35 patrone skiet jy nou uit sonder om te sukkel. Maar my kluis wil h? ek moet nou sy plekkie vul.
FE

223-Auto?  Klink interessant?

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lisensies

Post by JPS »

FE,
Full Auto? Soos in "Afrikaans"?
Groete
JP
JoevR
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm

Re: Lisensies

Post by JoevR »

Een manier om vol afrikaans geweer te lisensieer is as jy 'n Kategorie A versamelaar is. Kategorie B is vir semi-auto en Kategorie C is gewone vuurwapens. Ek het my semi-auto . 22 LR Browning SA geweertjie as Kategorie B versamelaar gelisensieer. Omdat my gat gejeuk het, het ek 'n Artikel 21 Tydelike Magtiging aansoek ingedien vir die geweertjie. Ek het dit onder die sportskut vaandel gedoen, en dit was so goedgekeur.

My nuutste lisensie was 4 maande vanaf inhandiging totdat ek met daai wit kaartjie in my hand gestaan het.

Groete
Joe
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

Manne ek het hom!!! 223 aansoek is op die 22ste Junie ingehandig, 7Julie by ontvangs en 4 Oktober goedgekeur!

Peet
Work to live, don"t live to work
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Lisensies

Post by FE »

Nee dit is darem 'n semi auto, het Vrydag die call centre gebel toe s? 'n man vir my, hy vermoed my lisensie aansoek is weg as die saak so lank by die hersinings raad l?. Dit is belaglik! Sal maar kyk wat kan ek vandag uit klaar.
Born to hunt, but forced to work!
Post Reply