Stilste silencer

Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Stilste silencer

Post by cassie_calvinia »

hahaha daai stoel in nou nog nie weer terug na normal nie!
HOU HOM DAAI DIKTE
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Stilste silencer

Post by Jaco Bezuidenhout »

Goeie middag manne.
Wil net la weet ekt n Nightro demper gekoop by Gerrit vir my 25-06 en is regtig baie tevrede. Sal vir Geno vra om vd fotos op te sit. Balans vd roer nou beter agv demper wat minder weeg,maar die beste van als is dat ek my 25 nog nooit so stil/sag gehoor het nie. Ek was gister middag by die skietbaan om te rezero en het baie aandag getrek by die manne,hul konnie glo ek skiet met n 25 nie. Recoil ook baie minder natuurlik. Ekt al met baie make dempers geskiet maar die Nightro skop gat,het egter nog nie Ase Utra of Aimzonic gebruik nie. Glo ook nie ek sal nie want hulle is bietjie styf vir my budget.
Groete
Jaco

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Jaco%20Rooikat/IMG-20140419-WA0009.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Jaco%20Rooikat/IMG-20140419-WA0010.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Jaco%20Rooikat/IMG-20140419-WA0011.jpg
bullseye

Re: Stilste silencer

Post by bullseye »

Jaco watse ding het jy op jou scope?

Bullseye
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Stilste silencer

Post by Jaco Bezuidenhout »

Hello Bulls Eye
Dis n bracket vir my skietlig. Word deur Isak Hatting(Tomcat) gemaak en verkoop.
Jaco
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Stilste silencer

Post by Sangoma (IAN) »

Laat weet my asb as julle gan toets. Ek het twee proto tipe silencers wat ek bitter graag ook wil toets en vergelyk teen ander silencers wat beskikbaar is.
38mm OD vir .308 en onder, 50mm OD vir 30-06 en groter.

Die internals op byde is dieselfde. Al die internals kan uitskroef vir maklike skoon maak doeleindes.
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Stilste silencer

Post by muishond »

Het enige van julle al met carbon fibre silencers geskiet?
Ek het iewers gelees oor die silincers, maar kan nie onthou wat die resultate was nie.

Muishond
User avatar
Maximus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am

Re: Stilste silencer

Post by Maximus »

Bump?!
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Stilste silencer

Post by muishond »

Kan glad nie onthou wat die naam was.
User avatar
Numenor
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Wed Jan 29, 2014 12:16 am

Re: Stilste silencer

Post by Numenor »

Ek wou maar net hoor waar die manne staan met die toets ?

Ons is reg om enige van ons suppressors te kom skiet ....pistool, AR, .22 en groter kalibers...

Ons het ook ons Decibel Meter aangebied vir die dag....
Numenor Suppressors.... Quietly getting on with it !
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Stilste silencer

Post by Geno »

Yes Nico, welkom hier by ons!

KD's wat ons sover het om te toets in .204Ruger is:

Terminator
AimZonic
A-Tec
Discreet
Nightro

As jy een van julle suppressors wil ingooi is jy welkom. 13x1mm thread.
Goed, beter, 6millimeter!
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Stilste silencer

Post by Silent Hunting »

Geno,

Wanneer en waar beplan julle die toets? Sal ook 1 gee soos vroeer genoem.

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
Maximus
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am

Re: Stilste silencer

Post by Maximus »

Het julle nie een van Numenor nie?
BOSAAP
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Sat May 10, 2014 9:27 am

Re: Stilste silencer

Post by BOSAAP »

Henk se Silent Hunter loop soos stroop. Het myne die naweek by hom gaan opsit.
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Stilste silencer

Post by martinf »

Ek hou die dop. Gaan interesant wees.
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Stilste silencer

Post by Flip Nel »

martinf wrote:Ek hou die dop. Gaan interesant wees.
Ek kan ook nie wag nie Dit gaan baie intresant wees.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1880
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Stilste silencer

Post by Ratel »

Ek is net so nuuskierig. Die toets resultate gaan heel moontlik bepaal wat ek gaan koop.
Maak 'n verskil
GWB
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Sat Jul 06, 2013 10:50 am

Re: Stilste silencer

Post by GWB »

Ek hou ook die een dop. EK soek n nuwe stilpyp vir my Steyr 308, so die terugvoer sal baie waardevol wees.
GWB
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Sat Jul 06, 2013 10:50 am

Re: Stilste silencer

Post by GWB »

Geno wanneer is die groot toetsdatum? Ek dink hier is menige man wat in "stille" afwagting sit. N man wil een keer koop en reg koop.
bullseye

Re: Stilste silencer

Post by bullseye »

Ek het iets interesants agtergekom van verskillende silencers as silencer nuut is ,is eerste skote nie so sag nie maar word sagter hoe meer skote deurgaan . Het van julle manne dit ook al agter gekom?
En as ek my dit nie verbeel nie , hoop ek die manne wat die toetse gaan doen hou dit in gedagte.

Bullseye.
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Stilste silencer

Post by Piet Pille »

hulle raak nie sagter nie.... jy raak net dower ;D ;D ;D
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Stilste silencer

Post by Carl »

Naweek weer op die skietbaan en die manne met die groot kanne het kom kyk na die Hunt Buddy. Almal was verbaas oor sy werkverrigting en sy koste. Duim vir duim een van die beste :)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Swys14
Hero Member
Hero Member
Posts: 1045
Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm

Re: Stilste silencer

Post by Swys14 »

Carl wrote:Naweek weer op die skietbaan en die manne met die groot kanne het kom kyk na die Hunt Buddy. Almal was verbaas oor sy werkverrigting en sy koste. Duim vir duim een van die beste :)
Carl, kan 'n man met daai 'buddy in die veld stap vir 'n paar uur? Ek oorweeg so iets vir my 243.

Ek het 'n terminator op my 30-06 en alhoewel hy sy job doen (en vrek goed ook) is hy baie naby aan die 800gr en jy voel hom as die dag begin lank raak.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Stilste silencer

Post by VdWalt »

Swys14 wrote: Carl, kan 'n man met daai 'buddy in die veld stap vir 'n paar uur? Ek oorweeg so iets vir my 243.
Ek het verlede week gekyk hoe lyk die plaas agter 'n ander man se gekweste
bwb aan met een van die HB op my 300. Geen probleem.

Ek kan ook nie glo dat daai klein kd die 300 so stil kan maak nie.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Stilste silencer

Post by Carl »

Swys, op my 243 stap ek dag in dag uit geen probleem nie. Ek skiet meestal van die 2 poot maar sal ook van skietstokke kan skiet met gemak. Ek dink dit is die beste oplossing vir 'n 243 in sy prysklas.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Stilste silencer

Post by NicoSmit »

Ek het 'n Piet Jacobs en 'n HB onderskeidelik op my 3006 en 243 en het al met albei in die bosveld gejag jy raak hom vinnig gewoond hy is nie swaar nie
Post Reply