Hoeveel ??
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Hoeveel ??
Jus julle skiet darem lekker, mooi so
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoeveel ??
Ek en HennieC was gou gisteraand uit.
Eerste jakkie het kom loer wat ons maak toe ons nog besig was met setup...reuntjie so 2-3jr
Tweede en 3e jakke was ook altwee reuns, glo ons want Hennie het die 2e een in die "gentlemens area" gepot....dit lyk of daar iets van 'n balsak oor is...
Res van die aand het hulle ons ontduik en dinge was tjoepstil na die maan gesak het...ons kon darm so 1am nog 'n adres aanteken vir volgende keer.
Die plek is 'n bekende wandel/voetpadslaan roete in Gauteng so ons kan net weeksdae daar skiet.
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/IMG-20140507-00324_zps18f39d04.jpg

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Hoeveel ??
Netjies Cobb, mooi geskiet.
Wat maak julle met die dooie vlekkies?Cobus(Cobb) wrote:Die plek is 'n bekende wandel/voetpadslaan roete in Gauteng so ons kan net weeksdae daar skiet.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoeveel ??
Boer se eiendom, los dit net daar vir hom by voorafgespreekte plekke, gewoonlik net binne die hoof hek, buite die gesigsveld van ander motoriste ens.Kalahari wrote:Netjies Cobb, mooi geskiet.
Wat maak julle met die dooie vlekkies?Cobus(Cobb) wrote:Die plek is 'n bekende wandel/voetpadslaan roete in Gauteng so ons kan net weeksdae daar skiet.
Maar daar was al 'n jak of 2 wat lêplek loop kry het daar waar die manne op hulle tuinstoele jou probeer vang met kamera...hoor ek
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Hoeveel ??
.........................hoor jyCobus(Cobb) wrote:Maar daar was al 'n jak of 2 wat lêplek loop kry het daar waar die manne op hulle tuinstoele jou probeer vang met kamera...hoor ek
Dankie Cobb.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Hoeveel ??
Middag mense
Kon laas nag weer 'n jakkie lift gee op die bakkie.
Dit was 'n reun van tussen 2 en 3 jaar oud.
Ons het meer jakke gesien maar hulle het verdwyn in die lang gras op ver afstande.
Wat ek wel gesien het is dat daar steen bokke en duikers is maar geen hase of springhase nie.
Kon laas nag weer 'n jakkie lift gee op die bakkie.
Dit was 'n reun van tussen 2 en 3 jaar oud.
Ons het meer jakke gesien maar hulle het verdwyn in die lang gras op ver afstande.
Wat ek wel gesien het is dat daar steen bokke en duikers is maar geen hase of springhase nie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoeveel ??
Kon gisteraand 5 skiet, 4 oplaai en toe my 2e rooikat bonus...
5 Jakke almal voor 9pm, boer was saam en is moer beindruk.....ons kan nou sotesê net inry as ons wil...die man het sommer dorp toe gery en Hamburgers en chips gebring, 11pm was hy weer terug met Rikkie Louw en coke...maar net lekker gelag.
Die 4jakke was almal teelpare en jak 5 wat ons nie kon optel, was 1 van 2 wat ingekom het, Dewie was stadig op skoot 2, maar ek glo dit was ook teelpaar.
Het op die kat afgery so 11:30pm, so 40tree.
Vandaar af was die maan mooi helder en het ons niks gehoor of gesien tot 5am nie.......
Baie trots op my 2e kietsie...die ou was lekker swaar maar nie geweeg nie.
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/20140517_064902_zpsdb6a6d47.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/20140517_065002_zpsea8cfb19.jpg
5 Jakke almal voor 9pm, boer was saam en is moer beindruk.....ons kan nou sotesê net inry as ons wil...die man het sommer dorp toe gery en Hamburgers en chips gebring, 11pm was hy weer terug met Rikkie Louw en coke...maar net lekker gelag.
Die 4jakke was almal teelpare en jak 5 wat ons nie kon optel, was 1 van 2 wat ingekom het, Dewie was stadig op skoot 2, maar ek glo dit was ook teelpaar.
Het op die kat afgery so 11:30pm, so 40tree.
Vandaar af was die maan mooi helder en het ons niks gehoor of gesien tot 5am nie.......
Baie trots op my 2e kietsie...die ou was lekker swaar maar nie geweeg nie.
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/20140517_064902_zpsdb6a6d47.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/20140517_065002_zpsea8cfb19.jpg
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Hoeveel ??
mooi man ek het besluit om so bietjie te rus van die jakke jag ek kry te gou koud dan lyk dit of ek jak koors het so bewe ek van die koue
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Hoeveel ??
Kon een Woensdag in die helder maan kry.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2014-05-14%2021.21.24.jpg
Groot vlakhaas het sy ding gedoen een die Reun het amper die roeper om gehardloop
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2014-05-14%2021.21.24.jpg
Groot vlakhaas het sy ding gedoen een die Reun het amper die roeper om gehardloop
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Hoeveel ??
[quote="Cobus(Cobb)"]Kon gisteraand 5 skiet, 4 oplaai en toe my 2e rooikat bonus...
5 Jakke almal voor 9pm, boer was saam en is moer beindruk.....ons kan nou sotesê net inry as ons wil...die man het sommer dorp toe gery en Hamburgers en chips gebring, 11pm was hy weer terug met Rikkie Louw en coke...maar net lekker gelag.
Die 4jakke was almal teelpare en jak 5 wat ons nie kon optel, was 1 van 2 wat ingekom het, Dewie was stadig op skoot 2, maar ek glo dit was ook teelpaar.
Het op die kat afgery so 11:30pm, so 40tree.
Vandaar af was die maan mooi helder en het ons niks gehoor of gesien tot 5am nie.......
Baie trots op my 2e kietsie...die ou was lekker swaar maar nie geweeg nie.
Baie mooi gedoen julle 2.
Ek het net kol kol gesien. Nie 'n oog nie nie eens 'n jak roep nie. Kan dit wees dat die jakke geemegreeg het.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoeveel ??
Netjies die pa en seun span. Julle roer die goed die laaste tyd.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Tampie
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Wed Jun 05, 2013 2:03 pm
Re: Hoeveel ??
Darem twee mooi reuns en twee tewe laat Hilux ry voor agt vanaand in Kroonstad. Die maan het bietjie gepla na dit so ekt negeuur huiswaarts gekeer...
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Hoeveel ??
Hallo manne!
Kan julle nou glo dat jakkals se kind hom nou so sleg "gemisjudge" het met die ou .303? Ek en 'n maat het Donderdagnag net 'n vinnige draai gery en toe draf ta oor die pad en bly staan so 60 tree van ons af om te kyk wat ons nou hier op sy werf soek. Die res is geskiedenis.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Philip
Philip
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Re: Hoeveel ??
Hi Manne
My nuwe 22-250 se loop ingeskiet en op eerste jag gedoop met hierdie twee jakke. Teef op 120 en die kortstert reun op 230m
Groete
AlanD
My nuwe 22-250 se loop ingeskiet en op eerste jag gedoop met hierdie twee jakke. Teef op 120 en die kortstert reun op 230m
Groete
AlanD
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Hoeveel ??
Cobus
Jy raak lyk my nou n pro. Om die pare so om te dop is ideaal.
Mooi Alan
Lyk my die 22 -250 loop mooi. Is dit remingtton.
Jy raak lyk my nou n pro. Om die pare so om te dop is ideaal.
Mooi Alan
Lyk my die 22 -250 loop mooi. Is dit remingtton.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Hoeveel ??
Nee Freddie, as ek enigsiens iets geweet het, kon ek dalk iets ingeroep het die 7 lang ure na 9pm....ek het nog veel te leer.....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Re: Hoeveel ??
Ja Freddie dit is n Remi 700 SPS. Ek het die kolf vervang met die Boyds en Sightron S3 scope. Het so 35 skote deur hom en groepering is onder half duim op 100.
Groete
AlanD
Groete
AlanD
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: Hoeveel ??
Mooi geskioet manne, mooi geweer Alan
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hoeveel ??
Baie mooi gemaak julle manne
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Hoeveel ??
Well done chaps, nice rifle Alan.
-
Louw123
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm
Re: Hoeveel ??
Baie mooi manne. Hou soo aan om hulle seer te maak..
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Re: Hoeveel ??
Thanks guys
Drilled another one last night. Jackal seem to be on the move around here with lots of vocalization and singles appearing in between territories in the day.
Wayne you blooded your rifle yet?

- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Hoeveel ??
Alan, 7 down with new rifle, kids shooting geese with it and I have done some culling as well, now I know what a rifle is meant to be like....Love it
-
Alan D
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Tue Nov 09, 2010 6:23 pm
Re: Hoeveel ??
Geno dis die PVS mounting bracket.
Wayne I know what you mean. My new rifle also shoots where you aim!!