Page 40 of 51
Re: Hoeveel ??
Posted: Mon May 19, 2014 3:50 pm
by MEERKAT
http://i647.photobucket.com/albums/uu196/meerkat101/Kat1_zps27720bc0.jpg
http://i647.photobucket.com/albums/uu196/meerkat101/Kat2_zps128d76d4.jpg
Het die kat (19.2kg) in erge reenaand by springbok ram geskiet wat hy vorige aand gevang het. Die boude is 'n tipiese rooikat manier van vreet. Van waar hy oppie bok gespring het wat vermoedelik gele en slaap het agter kriebos tot waar bok geval het was nie eers 10m gewees.
Groetnis
MEERKAT
Re: Hoeveel ??
Posted: Mon May 19, 2014 4:12 pm
by Ian
MEERKAT wrote:
Het die kat (19.2kg) in erge reenaand by springbok ram geskiet wat hy vorige aand gevang het. Die boude is 'n tipiese rooikat manier van vreet. Van waar hy oppie bok gespring het wat vermoedelik gele en slaap het agter kriebos tot waar bok geval het was nie eers 10m gewees.
Groetnis
MEERKAT
MEERKAT
Dankie vir die mooi voorbeeld van die vangs. Ek sien dit baie net jammer ek kry nie altyd die kat daar nie
Groete
Re: Hoeveel ??
Posted: Mon May 19, 2014 4:31 pm
by MEERKAT
Ian/ander
Die meeste katte (90%) kom darem maar terug na hulle vangs die volgende aand gewoonlik net na sononder , heel partykeer al by vangste gekom 2 uur na sonsondergang dan het hulle klaar gevreet en is weg. Ons let op innie winter, partykeer tot die tweede aand na vangs maar innie somer net die volgende aand daarna is hy/sy gewoonlik weg vir 10 tot 12 dae waarna weer gevang word innie selfde area. Wil voorkom asof katte redelik kieskeurig is oor die varsheid van vleis wat hulle vreet. Noodle my hanskat weier eenvoudig om aan ouerige vleis te vreet moet neut vars wees anders trek sy haar neus op.
Groetnis
WALLIE
Re: Hoeveel ??
Posted: Mon May 19, 2014 6:17 pm
by MEERKAT
http://i647.photobucket.com/albums/uu196/meerkat101/10022014_zpsaeff56b4.jpg
Die paar goete darem so rukkie terug raakgeloop, nou's ons Karoo Jakkalse so skelm julle wil nie weet.
Groetnis
Re: Hoeveel ??
Posted: Wed May 21, 2014 1:37 pm
by Abrie Smit
Twee jakkalse Maandag aand geskiet. "n Reun en 'n Teef. Let op na die teef se linkervoorbeen. Sy het al vir 'n paar jaar die boer gryshare gegee. kom nie by 'n yster nie.
Mooi dag
Re: Hoeveel ??
Posted: Wed May 21, 2014 1:42 pm
by pieter h
Goed gedoen Abrie.Daardie teef is n goeie slag.
Re: Hoeveel ??
Posted: Wed May 21, 2014 6:49 pm
by Jakkie 321
MEERKAT wrote:http://i647.photobucket.com/albums/uu196/meerkat101/10022014_zpsaeff56b4.jpg
Die paar goete darem so rukkie terug raakgeloop, nou's ons Karoo Jakkalse so skelm julle wil nie weet.
Groetnis
Meerkat
Van waar in die Karoo is jy.
Groette
Re: Hoeveel ??
Posted: Wed May 21, 2014 6:50 pm
by Jakkie 321
Mooi julle ek sit maar vanaand en kyk maar prentjies Mamma het gepraat...
Groette
Re: Hoeveel ??
Posted: Sun May 25, 2014 1:51 am
by Cobus(Cobb)
Kom nou net by die huis..Perfekte weer, ligte briesie, nie te koud nie, donker maan....
Moeilike tyd is hier...Dew het so jongerige teef gerol, ek het my 3rde kat ingeroep..
net 2 vir die aand
Re: Hoeveel ??
Posted: Sun May 25, 2014 3:33 am
by Geno
Ek en Ge ook nou by die huis gestop. 3 laasnag, tokkol vanaand. Net 1 stel gesien wat onder die wind ingekom het en nie geskiet is nie.
110 vanaf 1 Januarie.
Re: Hoeveel ??
Posted: Sun May 25, 2014 9:48 am
by Marc
Mooi gegooi manne
Volgende keer G&G

Re: Hoeveel ??
Posted: Sun May 25, 2014 5:04 pm
by Tampie
Vrydagaand 5, Saterdagaand 10 in Kroonstad. 20 vir die jaar sover.
Groete. Martiens
Re: Hoeveel ??
Posted: Sun May 25, 2014 9:19 pm
by theedge
Netjies gegooi maat
Re: Hoeveel ??
Posted: Sun May 25, 2014 10:11 pm
by Jakkie 321
Het die reen en teef geskiet skat so 2-3jaar oud. Klein haas,mooi huil,swartrug
Groette
Re: Hoeveel ??
Posted: Mon May 26, 2014 1:18 pm
by Gert Jan
Het Vrydagaand my eerste jak ingeroep en gerol!!Ek het sleg jakkalskoors gekry en gedog hy gaan my hoor asemhaal en met 'n stinkspoed weghol!!!Was 'n jong reun gewees wat die hasie kom soek het.!Het nie die paar gekry nie maar het hulle 12uur rond naby my roepplek hoor skreeu.Dink hul het hul gebied gaan merk en was nie daar naby toe ek daar was nie?Sal die vakansie plan maak met hulle!
Gert Jan
Re: Hoeveel ??
Posted: Mon May 26, 2014 4:47 pm
by Swartsak
Vrydagaand - 4 (Foto van teef aangeheg)
Klanke gebruik - Jackrabbit en Jakkals Baklei 4
Saterdagaand - 3 (laas jaar se kleintjies)
Klank gebruik - Jackrabbit
Re: Hoeveel ??
Posted: Tue May 27, 2014 9:20 pm
by NicoSmit
Ek het vamiddag gedurende my varkjag probeerslag op 'n jakkals afgekom Die wind was nie in my guns gewees nie toe ruik die bogger my.Hy het met 'n moerse vaart daar weg gespring en so in die hardloop het ek hom een gegee met die 3006 en 'n 110gr sierra varmiter ek dink ek het hom raak geskiet (die dup was daar) en hy het so tjank gegee maar ek kon hom of niks bloed opspoor nie Ek dink hy sit met 'n stuk lood in sy gat vanaand
Re: Hoeveel ??
Posted: Tue May 27, 2014 10:14 pm
by Pvdw
Nico bly om te sien dit was darm.nie te vrek koud daar gewees nie anders het daai jak dalk weg gekom.

Re: Hoeveel ??
Posted: Tue May 27, 2014 10:20 pm
by Cobus(Cobb)
Les 1 op kurses....Vlekkie se leerskool is 300m windaf....of windaf met misskoot.
Ons moet waak teen sulke foute.
Cheers
Re: Hoeveel ??
Posted: Tue May 27, 2014 11:12 pm
by Tampie
Gisteraand een teef, vanaand elf. Sal more kyk hoeveel reuns en tewe. Meeste geroep met hasie klein ore 4. Groete. Martiens
Re: Hoeveel ??
Posted: Wed May 28, 2014 9:53 pm
by nightro suppressors
Kon net 2 hang saterdag plaas was ongelooflik ruig
en kruispaaie moes maar doen
45 sover 15 nagte
Groete
Re: Hoeveel ??
Posted: Thu May 29, 2014 4:13 pm
by Reggie Gerber
Gisteraand die twee
https://dl.dropboxusercontent.com/u/126508339/2014-05-28%2023.04.37.jpg
40min prooi klanke toe vlekkie 1. 5 minute later toe kom hulle in
Re: Hoeveel ??
Posted: Fri May 30, 2014 7:45 pm
by C.J.
Lekker Reggie!
Re: Hoeveel ??
Posted: Sun Jun 01, 2014 1:11 am
by nightro suppressors
Nog 3 vir die nag nogal gesukkel met hulle
Manne ek sukkel om fotos te laai hoe kry ek dit reg
Groete Gerrit
Re: Hoeveel ??
Posted: Sun Jun 01, 2014 8:31 am
by Cobus(Cobb)
Kon net 2 laai, een was 21:00 tweede een wat 11:30....Moelike tyd is hier, geen jakkals roepe van 5pm af nie...net kos het gewerk.
01:00 terug in die bed.