Hornady GMX op Blouwildebees

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Hornady GMX op Blouwildebees

Post by DWB »

Hallo Manne,

Ek het gister die voorreg gehad om op Mkuze Ranch op Magud anderkant Pongola te jag.

Dit was so 1 dag affere.

Ek het met my nulkwes met 150gr Hornady GMX gejag.

Ek het 'n vlakvark sog en BWB bul geskiet'

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG_2060.JPG[/img]

Die skoot was skuins van voor en in die kuiltjie.

Die bul is 30m verder gevind.

Die koeel is skuins voor in en teen die ribbes onder die vel aan die teenoorgestelde kant gevind.

Ek is baie impressed met hierdie koeels.

[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG-20120417-00185.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/65759801/IMG-20120417-00186.jpg[/img]
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hornady GMX op Blouwildebees

Post by DWB »

Die koeel het baie mooi oopgemaak en geen petals verloor nie.

Ek is nie te seker oor die vleis skade nie, kon ongelukkig nie by wees met die slag nie, maar die karkas lyk baie goed, al het hul 'n deel uitgesny waar die koeel opgeeindig het.

Die vlakvark sog het ook maar 20m gevorder. Maar daar het letterlik 'n stuk van haar long op die grond gele waar sy gestaan het. Die ingangs wond was maar baie skuins en die was groter as die uitgangswond, neem aan dit was maar 'n tipe skraap/skeer effek gewees waar hy in is.

Die BWB het 134kg uitgeslag en meet 25 1/4" met 14"basisse

Mooi dik horings.

Dit is my eerste BWB te voet gejag en was 'n groot verbetering na laas jaar sin wat ek uit 'n voertuig moes skiet met 'n minder geskikte kaliber. Hierdie een het soos 'n droom afgeloop
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hornady GMX op Blouwildebees

Post by tripodmvr »

Baie dankie vir die terugvoer en bly jy het 'n lakker stapjag gehad. Ek het jare gelede met Goodnel koe?ls begin jag en alhoewel hulle nie die beste ontwerp was nie het hulle goeie resultate soos nou met die GMX gehad. Die GMX klink net baie beter om. Koperbomme bo.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Allure
Full Member
Full Member
Posts: 134
Joined: Sat Sep 10, 2011 8:00 pm

Re: Hornady GMX op Blouwildebees

Post by Allure »

Nice one Uncle....
“We are part of the earth and the earth is part of us." Chief Seattle 1853

Brno .22
Howa .22-250
Brno .308
Browning .458 win mag
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Hornady GMX op Blouwildebees

Post by Gerhard »

Lekke man...

Laat weet as die biltong droog is.

Ek is bly jy het die jag met jou 06 geniet.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Hornady GMX op Blouwildebees

Post by Musgrave »

Mooi gedoen! Geluk met die bloubees en die varkie - daai GMX het mooi gemaak.

Wat was die spoed van jou lading?
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hornady GMX op Blouwildebees

Post by DWB »

Baie Dankie Julle.

Die GMXe loop so teen 2770fps
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Hornady GMX op Blouwildebees

Post by Flip Fouche »

GMX doen MOOI !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hornady GMX op Blouwildebees

Post by VdWalt »

Mooi man! Baie geluk ... lekker om te hoor die GMX maak so, ek beplan om hulle
Namibia toe te vat in Junie - koedoe en gemsbok op die spyskaart.
Post Reply