Makopa Blouwildebees

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Hercules Breitenbach
Full Member
Full Member
Posts: 112
Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am

Makopa Blouwildebees

Post by Hercules Breitenbach »

Het die 108kg koei maandag oggend net na 10h00 solied op haar voorkop geskiet.

Die plaas is reg langs Thaba tolo.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Glock G26 Gen4
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
BoogJagter111p
Full Member
Full Member
Posts: 191
Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am

Re: Makopa Blouwildebees

Post by BoogJagter111p »

Mooi gegooi!!

Manie
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4792
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Makopa Blouwildebees

Post by Carl »

Ja nee kyk die goed is so taai as mens kans kry vir brein moet jy gooi. Mooi bok en skiet
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Makopa Blouwildebees

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse,is dit Makopa in Ellisras area?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Hercules Breitenbach
Full Member
Full Member
Posts: 112
Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am

Re: Makopa Blouwildebees

Post by Hercules Breitenbach »

Ek is nie seker hoe ver is dit van Ellisras af nie.  As jy Thaba in kom dan draai jy links by die drie rigting stop by die Pick 'n Pay sentrum.  Met daai pad hou jy reguit aan todat die pad 'n grondpad word.  Net voor die grondpad draai jy links Thabatolo toe.

Dankie vir al die "comments" manne.  Gaan vroeg in Augustus weer om verseker meer as een plat te trek.
Glock G26 Gen4
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
Post Reply