Page 1 of 1
Foutjie......
Posted: Thu Jun 28, 2012 9:09 am
by Chevvy SS
Laasweek vra my maat, toe ek by hom gaan jag, om vir iemand 'n gemsbokbul te skiet, maar nie te groot nie.
Ek sien toe hierdie bul, effens agter die res van die trop, en laat waai, min wetende dat hy heelwat verder as die res van die trop staan.
Nodeloos om te s? hy was toe nie middelmatig nie. 150 kg met harsslag in.
Re: Foutjie......
Posted: Thu Jun 28, 2012 1:38 pm
by Marc
Bitter mooi Gemmie, ek sal my klinker gee as ek weer so enetjie kan aantree

Re: Foutjie......
Posted: Thu Jun 28, 2012 7:01 pm
by vlakvark1
Marc wrote:
Bitter mooi Gemmie, ek sal my klinker gee as ek weer so enetjie kan aantree
Ja hy is mooi maar enige gemsbok sal waardeur word nog nooit een geskiet nie
Re: Foutjie......
Posted: Thu Jun 28, 2012 7:21 pm
by VdWalt
vlakvark1 wrote:
Marc wrote:
Bitter mooi Gemmie, ek sal my klinker gee as ek weer so enetjie kan aantree
Ja hy is mooi maar enige gemsbok sal waardeur word nog nooit een geskiet nie
Ek wil self graag een met die geweer skiet! veral so monster soos die een!
Ek was veronderstel om verlede week in Namibia een of twee te gaan jag het
maar aaaaiiiiii die werk het nie saam gespeel nie!