Laasweek vra my maat, toe ek by hom gaan jag, om vir iemand 'n gemsbokbul te skiet, maar nie te groot nie.
Ek sien toe hierdie bul, effens agter die res van die trop, en laat waai, min wetende dat hy heelwat verder as die res van die trop staan.
Nodeloos om te s? hy was toe nie middelmatig nie. 150 kg met harsslag in.
Foutjie......
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Foutjie......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Foutjie......
Bitter mooi Gemmie, ek sal my klinker gee as ek weer so enetjie kan aantree 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Foutjie......
Ja hy is mooi maar enige gemsbok sal waardeur word nog nooit een geskiet nieMarc wrote: Bitter mooi Gemmie, ek sal my klinker gee as ek weer so enetjie kan aantree![]()
vlakvark en bosvark Bvk
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Foutjie......
Ek wil self graag een met die geweer skiet! veral so monster soos die een!vlakvark1 wrote:Ja hy is mooi maar enige gemsbok sal waardeur word nog nooit een geskiet nieMarc wrote: Bitter mooi Gemmie, ek sal my klinker gee as ek weer so enetjie kan aantree![]()
Ek was veronderstel om verlede week in Namibia een of twee te gaan jag het
maar aaaaiiiiii die werk het nie saam gespeel nie!
