My Eerste Swart Wildebees gejag by Colesberg, skat hom asb?
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
My Eerste Swart Wildebees gejag by Colesberg, skat hom asb?
Hi manne, ekt die swart wildebees die week naby colesberg geskiet, se bietjie wat julle dink toe?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Truvelloman on Fri Jul 20, 2012 9:28 pm, edited 1 time in total.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: My Eerste Swart Wildebees gejag by Colesberg, skat hom asb?
Ek wil nie skat nie want ek weet nie baie van die diere nie.
Wil net s? dit is n mooi bees daai. Baie geluk. Vertel bietjie meer oor die jag. Watse geweer, afstand geskiet,ens
Wil net s? dit is n mooi bees daai. Baie geluk. Vertel bietjie meer oor die jag. Watse geweer, afstand geskiet,ens
vlakvark en bosvark Bvk
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: My Eerste Swart Wildebees gejag by Colesberg, skat hom asb?
wel dis my pasmaak geweer, op n original obendorf mauser aksie, in 30-06, self herlaai met 150gr Nosler Accubonds, spoed is 3050fps, skiet afstand was 180m, hyt in sy spore gesak, die bul het 75kg uitgeslag,
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My Eerste Swart Wildebees gejag by Colesberg, skat hom asb?
As jy 'n 24 dm loop het is hierdie 'n baie fris lading.Truvelloman wrote: wel dis my pasmaak geweer, op n original obendorf mauser aksie, in 30-06, self herlaai met 150gr Nosler Accubonds, spoed is 3050fps, skiet afstand was 180m, hyt in sy spore gesak, die bul het 75kg uitgeslag,
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: My Eerste Swart Wildebees gejag by Colesberg, skat hom asb?
dit is ja, maar sover als goed, geen tekens van enige probleme nie, en ek groepeer 1/4" op 100m so eks baie happy! vrek akkuraat in my geweer,
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: My Eerste Swart Wildebees gejag by Colesberg, skat hom asb?
Regtig baie mooi, en baie geluk! 
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: My Eerste Swart Wildebees gejag by Colesberg, skat hom asb?
Ek sal kans vat op so 22" mooi bul 
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: My Eerste Swart Wildebees gejag by Colesberg, skat hom asb?
net dat julle weet, hy het gemeet 25 1/2"