Ou vlakkie
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Ou vlakkie
Ek het die ou trofee in die Rand Club in Johannesburg raak geloop. Daar was 'n paar mooi Koedoes en Elande ook. Ek dink die ou sal baie stories kan vertel. 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Ou vlakkie
CarlCarl wrote: Ek het die ou trofee in die Rand Club in Johannesburg raak geloop. Daar was 'n paar mooi Koedoes en Elande ook. Ek dink die ou sal baie stories kan vertel.![]()
Dis mooi stel tande daai maar jy sien die taks het hulle nie diep genoeg gemount nie en is die bruin merke op die bo en onder stel hoe ver hulle moet uitsteek.
Soos ek se steeds mooi stel en kry jy hulle nie sommer meer nie.
Dankie vir die deel
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ou vlakkie
Die mount is gedokter.
Die tande is uitgetrek. Die regte posisie is daar die swart lyne begin, dit is waar die tandvleis se rand is.
[img width=560 height=373]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... lakkie.jpg[/img]
Die tande is uitgetrek. Die regte posisie is daar die swart lyne begin, dit is waar die tandvleis se rand is.
[img width=560 height=373]https://dl.dropbox.com/u/49750262/Misce ... lakkie.jpg[/img]
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Ou vlakkie
Man, maar hier is 'n klomp puriste en perfeksioniste op hierdie forum! 
As julle nie beweer 'n halfgevrete rooibokfoto is gedokter nie, dan beweer julle 'n vlakkie mount is gedokter...

Ek kan net droom van sulke kennis!
As julle nie beweer 'n halfgevrete rooibokfoto is gedokter nie, dan beweer julle 'n vlakkie mount is gedokter...
Ek kan net droom van sulke kennis!
Aim small, miss small
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Ou vlakkie
As ek ook kan iets se sal dit wees die vark het virseker n paar vratte met potensiele rekord lengte.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Ou vlakkie
Is die vratte nie ge-Botox nie?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Ou vlakkie
BLOK wrote: As ek ook kan iets se sal dit wees die vark het virseker n paar vratte met potensiele rekord lengte.
Chevvy SS wrote: Is die vratte nie ge-Botox nie?
O ja, DAAI VARKIE SAL VERSEKER PAAR STORIES KAN VERTEL
Last edited by Marc on Mon Oct 15, 2012 11:28 am, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Ou vlakkie
Hahaha lekker het ek nou gelag, nie geweet van die tricks maar aangesien die een onder in die snoeker kamer was, is die kans goed dat die manne hom met tyd groter gemaak het.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Ou vlakkie
Smaak my daai vlakkie was by n goeie tandarts en het n implantaat gekry.
groetnis
Johnny
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.