Ek het absoluut GEEN kennis van single pin sights nie, weet skaars hoe hulle werk. Eks nie van plan om my 5 pin te los nie, hy werk vir my. Wil maar net bietjie leer by die manne wat weet van die goed.
Het die single pin enige voordele bo die 5 pin vir JAG? Dit klink lekker om die pin tot op die presiese afstand te kan stel, maar is dit nie n frustrasie met walk & stalk of as die bok heeltyd van posisie verander nie?
Wat gebruik julle en hoekom?
Dankie
Felix
5 pin vs single pin?
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 5 pin vs single pin?
Felix
Jy het die ding sommer mooi opgesom........
Jou enkel pin werk mooi, want.....
Jy het net een pin om op te konsentreer, daar is nie ander pins wat jou teiken "toemaak" nie, jou aanle prentjie bly permanent dieselle, maar.........
n Enkel pin sight is goed as jy in n blind sit, en jy skiet net n sekere afstand, maar hoe nu gemaak as jou bok 8 tree verder is as wat jou pin op ingestel is.....Ek weet daar is ook die enkelpin sights wat kan stel, maar die wat ek gesien, en mee geskiet het is maar n lendelam afere, stel nie presies tot op n afstand nie, en as jy walk en stalk is hulle n pain om in te stel as jou bok bly van afstand verander.
Ek jag met n 5 pin sight, 20-60m, en het al n springbok ram op 71m geskiet, maar die norm is tussen 20-25m.
Mooi loop
Francois

- Felix
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm
Re: 5 pin vs single pin?
Oom Francois
Ek het nou juis bedoel die single pins wat verstelbaar is.
Dink dis lekker om te weet dat as die bok op bv 27 meter staan dat jy op die kol sal skiet, maar dit voel vir my asof dit iets eenvoudig baie kompliseer. Soos ek dit verstaan (en ek kan nou dalk die pot HEEL mis sit) het jy nou nog n rekenaar program nodig waarin jy jou hele setup soos pyl gewig, boog se ponde ens moet in sit en dan print die program nou vir jou die afstande wat op die sight se "dial" geplak word? Ek kan dink dat manne wat ernstig kompetisie skiet daarby kan baat.
Dankie vir die raad. Dink ek sal ook maar eerder hou by die 5 pin!

Vas!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 5 pin vs single pin?
Felix
Die "scopes" wat in die unlimited Klas van field archery gebruik word is HEELTEMAL in n ander klas as die verstelbare single pin jag site wat ek van praat, daardie is presiesie instrumente en kan jy 1 yard vertellings mee gemaak word tot op amper n 100 yards, ek het nu vi my teiken boog so n volledige stel opgesit, site en scope en die hele kontrepsie het my by die R6000.00 gekos.
Die single pin jagsite, het so n losserige pen aan die voorkant wat nooit regtig weet of dit nou op 18 of 22 m gestel is nie, weereens my ondervinding van hulle, maar darem redelik akkuraad op jag afstande.

Last edited by Francois Marais on Sat Jul 03, 2010 1:05 am, edited 1 time in total.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 5 pin vs single pin?
Felix,
Ek jag nou al so 2 jaar met single pin slider sight.
Hier is die model wat nou op my boog is.
http://www.hhasports.com/sights/opt_lite_pro.htm
Ek is baie gelukkig met die sight.
Hy is baie baie akkuraat.
Hier is as voorbeeld foto van tiepe groepeerings wat ek op 50 yards skiet.

Wanneer dit by jag kom moet jy in elk geval die bok range na dat hy weer beweeg het.
Maak nie saak of jy met 5 pins of 1 pin sight skiet nie.
Die verskil is as ek gerange het weet ek die bok staan op 27 yards, dit vat 1 sekonde op die sight op regte afstand te sit en dan skiet ek vir die middle van die boiler room.
Met 'n 5 pin sight moet jy nou eers besluit of jy bietjie op of af gaan kompenseer met of die 20 yard pin of die 30 yard pin.
My persoonlike opinie is dat die single pin sight vir my baie akkurate skoot gee en om eerlik te wees sal ek nie weer 5 pin sights gebruik vir jag nie...
Die beste is om te probeer met vriend wat dalk single pin sight het te skiet en vir jou self idee te kry of dit gaan werk vir jou of nie.
Groete

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Felix
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm
Re: 5 pin vs single pin?
Gerhard
Jammer as ek nou stupid vrae vra, maar hoe werk daai tape met die afstande wat op die sight geplak word? Hoe maak jy as jy met n swaarder pyl wil skiet of as jy jou boog se ponde swaarder stel? Dan sal dieselfde tape mos nie meer van toepassing wees nie?
Groete
Felix
Jammer as ek nou stupid vrae vra, maar hoe werk daai tape met die afstande wat op die sight geplak word? Hoe maak jy as jy met n swaarder pyl wil skiet of as jy jou boog se ponde swaarder stel? Dan sal dieselfde tape mos nie meer van toepassing wees nie?
Groete
Felix
Vas!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 5 pin vs single pin?
Felix
Vir die scope van n teiken boog het jy n 20 yard zero en n 60 yard zero nodig en dan sit jy jou pyl gewig en spoed in n computer program en dut druk dan vir jou n site tape wat jy opplak..........
vir die jagsite, die een wat ek gehad het in elk geval, skiet jy visies jou boog in op elke afstand en maak n merk op jou slider bar teenoor die pennetjie, weet nie hoe werk die nuwes nie, Gerhard moet ma verduidelik, ek het n goeie tien jaar terug met myne gewerk.
Mooi loop
Francois
NS Laaitie het die naweek n koedoe koei misgeskiet op 41 yards, het met die verkeerde pin gekorrel, dit sal verseker nie met n single pin gebeur nie, behalwe as jy vergeet om te stel.

Dankie vir al julle antwoorde. Ek probeer maar so baie moontlik leer van al die toerusting.
Julle moet maar geduldig wees, daar is nog baaaie vrae wat gaan kom!
Groete
Felix
Julle moet maar geduldig wees, daar is nog baaaie vrae wat gaan kom!
Groete
Felix
Vas!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 5 pin vs single pin?
Jy besluit wat is die pyle en broad heads waarmee jy wil jag. 125gr of 100grFelix wrote: Gerhard
Jammer as ek nou stupid vrae vra, maar hoe werk daai tape met die afstande wat op die sight geplak word? Hoe maak jy as jy met n swaarder pyl wil skiet of as jy jou boog se ponde swaarder stel? Dan sal dieselfde tape mos nie meer van toepassing wees nie?
Groete
Felix
Dan skiet jy op 20 en 60 yards in.
Die spesifieke sight gee vir jou sight tape en gee vir jou formule.
So het jy dan die regte sight tape vir jou spesifike setup.
Dit werk baie akkuraat.
Ek het lank terug geleer om nie te karring aan setup wat werk nie.
My jag pyle is 450gr totale gewig.
Dis nou al so vir die laaste 3 jaar en nog nie probleme gehaad nie.
As jy wel besluit om jou ponde of pyl gewig te verander gaan jy die hele proses moet oor doen om die regte sight tape te kry.
Hoop dit help.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment