3 rooikatte

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

3 rooikatte

Post by katjak »

Aug 2007, week van volmaan. Slegs 3 van die 7 rooikatte daardie week geskiet.

Image
Last edited by katjak on Sun Feb 08, 2009 11:28 am, edited 1 time in total.
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 3 rooikatte

Post by Freek »

Dit lyk soos ma en kinders... Katjak jou "cradle-snatcher"! ;)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

Re: 3 rooikatte

Post by katjak »

Freek. Die regterkantste kat het ek op die vrydag aand geskiet Dit was een van 2 katte die aand. Die eerste kat was wyfie met melk wat ek by boer gelos het. die kat het ek 30 km vandaar by ander ou geskiet later in aand. middelste kat op Saterdag aand ingeroep op 80 m geskiet omtrent 10 km van regter kat. Linker kat toe op maandag 6 km van middel kat in hok gevang. Let op oranje baaltou om kat se middel. Was vroer lyk my in strik gevang.

      Katjak
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 3 rooikatte

Post by Freek »

Welgedaan! Jy het beslis daai een op linkerkant van 'n gewisse stadige dood gered, lyk of die kietsie swaar getrak het... Dis 'n klomp katte in so 'n kort tyt.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

Re: HOK KAT

Post by katjak »

Image
Hierdie kat is gevang nadat ek omtrent 5 keer agter hom aangery het en ek niks kon kry nie. binne 1 week na ek die hok gestel het is hy toe gevang.
Last edited by katjak on Sat Feb 21, 2009 12:25 pm, edited 1 time in total.
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

Re: RAYNIE SE JAKKIE

Post by katjak »

Image
Raynie, jy en Taffy sal dalk die knapie ken.
Last edited by katjak on Sat Feb 21, 2009 12:27 pm, edited 1 time in total.
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

Re: GROOT KAT

Post by katjak »

Image
Haai, wat kyk julle vir my skaduwee.
Last edited by katjak on Sat Feb 21, 2009 12:28 pm, edited 1 time in total.
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
tafjak

Re: 3 rooikatte

Post by tafjak »

Japie

Jy is die man wat ek ken die maklikste 'n kat in die hande kry. Ek sal altyd as ek met katte sukkel by jou aanklop vir raad.

Ja-nee ek het dadelik vir Vossie herken. Ek plaas sommer ook 'n foto van Vossie se speelmaat en kyk Michelle nie mooi na hulle nie. Vir die manne wat wonder, hierdie diere loop vry rond en is van baie klein staduim af deur Michelle grootgemaak. Die kat is deur 'n anatoliese hond waterkrip toe gedra en jakkals se ouers is by nes dood.

ImageImage
Tossels is nou 'n jaar oud en het self die tarentaal gevang en ek was gelukkig om die dag daar te wees.

Hou die blinkkant bo en looi die katte en jakkalse ou Japie.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: 3 rooikatte

Post by Freek »

Nou nie hier oor of daaroor nie maar ek het in hierdie tydjie al 2 teelgate daar in julle geweste ontdek sonder om eers my hake op die plaas in te slaan. Die een teelgat is daar in Taffie se agterplaas en die ander teelgat is daar in katjak se agterplaas... tegnologie is 'n wonderlike ding ;) ;D

Nee dis mooi stories hierdie manne, ek dink 'n mens kan nogal baie leer by hierdie mak rooikatte en jakkalse. Ek wou destyds 'n bosvarkie in my erf groot maak om myself slimmer te probeer maak van hoe hierdie ongediertes dink, hulle se nie verniet as jy bosvark jag moet jy soos bosvark kan dink nie. Noodloos om te se mammie het hard geprotesteer teen die idee, aangesien haar blom tuin nie die aanslag sou weerstaan nie.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
katjak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm

Re: 3 rooikatte

Post by katjak »

Freek. Met vandag se tegnologie kan mens nogal baie vermag. Hier kry jy mos nou sommer die jakkie klanke eerstehands op jou stoeptrap , sommer so natuurlik om weer vir jakkie te roep in die veld. Sien ook sommer al sy skelm maniere en toets ook sommer n paar klanke op hulle en kyk waarop reageer hulle.
      Katjak
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
Post Reply