Hi het lank laas iets oor die taksidermie met julle gedeel. Hier is 'n fulmount vostruis wat ek DOnderdag klaar gemount het. Hy moet nou nog droog en afgefinish word en sy habitat/base kry maar mens kan darem die algemene idee kry van hoe hy sal lyk as hy klaar is.
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 5a2094.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 8e6ce1.jpg[/img]
Volstruis
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm


