Laaaang storie agter daai bok!My grootste bok
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
My grootste bok
Laaaang storie agter daai bok!Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: My grootste bok
Armand
Mooi gegooi met daai 3 niks 3!
Mooi gegooi met daai 3 niks 3!
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: My grootste bok
Ou maat ek heti eens geweet ek het hom raak gegooi nie!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: My grootste bok
Armand,
Geluk met jou mooi bok, daai area is sommer lekker oop om 'n nag roepie in te werk
Raven
Geluk met jou mooi bok, daai area is sommer lekker oop om 'n nag roepie in te werk
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: My grootste bok
Raven
Nes jy daar se!En is die ongediertes nie volop nie!
Nes jy daar se!En is die ongediertes nie volop nie!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: My grootste bok
Armand,
My plaas is so dik bebos, as ek so 'n lekker oop area sien, begin kry ek sommer "bokkoors" of is dit nou "jakkoors"

Op watter afstaand het jy die bok geskiet as ek mag vra?
Raves
My plaas is so dik bebos, as ek so 'n lekker oop area sien, begin kry ek sommer "bokkoors" of is dit nou "jakkoors"
Op watter afstaand het jy die bok geskiet as ek mag vra?
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: My grootste bok
Ou Raven die was so kort duskand 500 tree jy kan mos sien ek het so bietjie hoog geskied!!
Haha nee jong ek grap dit was 180tree gwees maar dit het vir my deeri scope gelyk soos 500tree!!!
Haha nee jong ek grap dit was 180tree gwees maar dit het vir my deeri scope gelyk soos 500tree!!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: My grootste bok
Baie netjies maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: My grootste bok
Armand
Lyk vir my amper of daar donderweer in die lug is....! Ek is gewoond as die lug so blou raak by ons in die karoo, dan gaan dit lekker dreun!
Dis 'n mooi ram daai!
Groete
Ponkie
Lyk vir my amper of daar donderweer in die lug is....! Ek is gewoond as die lug so blou raak by ons in die karoo, dan gaan dit lekker dreun!
Dis 'n mooi ram daai!
Groete
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: My grootste bok
Geluk man, mooi bok, foto sou baie mooier gewees het as jy n nuwe Howa vas gehou het...... 
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: My grootste bok
Ponkie
Daai weer lyk so mooi hy moet net reen ,maar nie in die boesmanland nie hy dreun nie eens nie wat nog te se van reen!!
Witpietskiet
Jong as j weer vir ou Witpiet dan wens ek dam dit was daai howa!