Page 1 of 1

My grootste bok

Posted: Sat Aug 07, 2010 10:56 am
by Armand Steenkamp
Image                                                                                                                                                              Laaaang storie agter daai bok!

Re: My grootste bok

Posted: Sat Aug 07, 2010 11:04 am
by afriventure
Armand

Mooi gegooi met daai 3 niks 3!  ;D

Re: My grootste bok

Posted: Sat Aug 07, 2010 11:11 am
by Armand Steenkamp
Ou maat ek heti eens geweet ek het hom raak gegooi nie!

Re: My grootste bok

Posted: Sat Aug 07, 2010 2:54 pm
by Raven
Armand,
Geluk met jou mooi bok, daai area is sommer lekker oop om 'n nag roepie in te werk  ;)

Raven

Re: My grootste bok

Posted: Sat Aug 07, 2010 3:38 pm
by Armand Steenkamp
Raven
Nes jy daar se!En is die ongediertes nie volop nie!

Re: My grootste bok

Posted: Sat Aug 07, 2010 4:08 pm
by Raven
Armand,

My plaas is so dik bebos, as ek so 'n lekker oop area sien, begin kry ek sommer "bokkoors" of is dit nou "jakkoors"  ::)  ;D

Op watter afstaand het jy die bok geskiet as ek mag vra?

Raves

Re: My grootste bok

Posted: Sat Aug 07, 2010 4:17 pm
by Armand Steenkamp
Ou Raven die was so kort duskand 500 tree jy kan mos sien ek het so bietjie hoog geskied!!
Haha nee jong ek grap dit was 180tree gwees maar dit het vir my deeri scope gelyk soos 500tree!!!

Re: My grootste bok

Posted: Sun Aug 08, 2010 10:05 pm
by theedge
Baie netjies maat

Re: My grootste bok

Posted: Mon Aug 09, 2010 12:23 pm
by Ponkie
Armand

Lyk vir my amper of daar donderweer in die lug is....! Ek is gewoond as die lug so blou raak by ons in die karoo, dan gaan dit lekker dreun!
Dis 'n mooi ram daai!

Groete
Ponkie

Re: My grootste bok

Posted: Mon Aug 09, 2010 2:30 pm
by Witpietskiet
Geluk man, mooi bok, foto sou baie mooier gewees het as jy n nuwe Howa vas gehou het...... ;D

Re: My grootste bok

Posted: Fri Aug 13, 2010 3:22 pm
by Armand Steenkamp
Ponkie
Daai weer lyk so mooi hy moet net reen ,maar nie in die boesmanland nie hy dreun nie eens nie wat nog te se van reen!!

Witpietskiet
Jong as j weer vir ou Witpiet dan wens ek dam dit was daai howa!