Page 1 of 1
Overloaded Ark
Posted: Wed Aug 11, 2010 3:26 pm
by frinam
Dag Almal, ten spyte van my jakroep wat tot dusver maar bra eina gegaan het, het ek namiddag die paar springbokkies "gedoen". Willys is verseker nie gebou vir die vraggie nie!!!
Groetnis-Frinam
Re: Overloaded Ark
Posted: Wed Aug 11, 2010 4:54 pm
by Robert
Frinam
Lekker as man so skiet.
Hier is een van die koelie cruiser. Die agterste 5 is klaar afgehaal en die 7 op die anderkant hang ook al in die stoor.
Die bande was taamlik hard gepomp en sy gat het lekker gehang.
Lekker jag
Robert
Re: Overloaded Ark
Posted: Thu Aug 12, 2010 10:32 am
by Geno
Robert, hoekom staan die bonnet oop?

Het hy alweer gaan staan?
Groete,
Eugene
Re: Overloaded Ark
Posted: Thu Aug 12, 2010 2:06 pm
by Wielie Waps
Hulle is baie soos BMW's.
Die eienaars stop oral langs die pad om na hul pragtige enjins te kyk.
Re: Overloaded Ark
Posted: Thu Aug 12, 2010 5:09 pm
by Robert
Ek moet darm kyk of die engin nog in is en putty stop waar die olie uit loop
Nee wat, haal net gras sade tussen die verkoellers uit. Dit bly maar 'n probleem as die koellie so in die veld loop. Loop gou warm as die gras sade als toe stop.
Re: Overloaded Ark
Posted: Thu Aug 12, 2010 8:43 pm
by frinam
Robert, die manne kan maar spot oor die koelie cruiser se oop "bonnet" maar jy kan gerus spog met jou mooi stel bokke op die bak!! Baie geluk, kan sien jy skiet uitsoek

. Voorspoed en kyk mooi na die koelie cruiser, om selfs hom deesdae te vervang kos al 'n arm en been!! Duitswes groete-Frinam