Overloaded Ark

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Overloaded Ark

Post by frinam »

Dag Almal, ten spyte van my jakroep wat tot dusver maar bra eina gegaan het, het ek namiddag die paar springbokkies "gedoen". Willys is verseker nie gebou vir die vraggie nie!!!
Image
Image

Groetnis-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Overloaded Ark

Post by Robert »

Frinam
Lekker as man so skiet.

Hier is een van die koelie cruiser. Die agterste 5 is klaar afgehaal en die 7 op die anderkant hang ook al in die stoor.

Image

Die bande was taamlik hard gepomp en sy gat het lekker gehang.

Lekker jag
Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Overloaded Ark

Post by Geno »

Robert, hoekom staan die bonnet oop? ??? ???
Het hy alweer gaan staan? ;D

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Overloaded Ark

Post by Wielie Waps »

Hulle is baie soos BMW's.
Die eienaars stop oral langs die pad om na hul pragtige enjins te kyk.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Overloaded Ark

Post by Robert »

Ek moet darm kyk of die engin nog in is en putty stop waar die olie uit loop ;D

Nee wat, haal net gras sade tussen die verkoellers uit. Dit bly maar 'n probleem as die koellie so in die veld loop. Loop gou warm as die gras sade als toe stop.
Oorwining deur opleiding
User avatar
frinam
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am

Re: Overloaded Ark

Post by frinam »

Robert, die manne kan maar spot oor die koelie cruiser se oop "bonnet" maar jy kan gerus spog met jou mooi stel bokke op die bak!! Baie geluk, kan sien jy skiet uitsoek :). Voorspoed en kyk mooi na die koelie cruiser, om selfs hom deesdae te vervang kos al 'n arm en been!! Duitswes groete-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll  just kill you.
Post Reply