Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dag Almal, ten spyte van my jakroep wat tot dusver maar bra eina gegaan het, het ek namiddag die paar springbokkies "gedoen". Willys is verseker nie gebou vir die vraggie nie!!!
Groetnis-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
Ek moet darm kyk of die engin nog in is en putty stop waar die olie uit loop
Nee wat, haal net gras sade tussen die verkoellers uit. Dit bly maar 'n probleem as die koellie so in die veld loop. Loop gou warm as die gras sade als toe stop.
Robert, die manne kan maar spot oor die koelie cruiser se oop "bonnet" maar jy kan gerus spog met jou mooi stel bokke op die bak!! Baie geluk, kan sien jy skiet uitsoek . Voorspoed en kyk mooi na die koelie cruiser, om selfs hom deesdae te vervang kos al 'n arm en been!! Duitswes groete-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.