My eerste Rooikat

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

My eerste Rooikat

Post by Francois Marais »

Manne

Roep al van 1995, al n kat of twee geskiet, maar hierdie is nou wragtig my eerste Rooikat wat ek ROEP EN SKIET. Nie n groot kat nie, het na so 10 minute van klein hasie combo met n spoed ingestorm en kom kyk. Ek het al geglo dat ek nooit n kat sal kan roep en skiet nie, so hoop die wiel het nu vir goed gedraai.

Image
Image

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Raven »

Francois,
Mooi man, ek sien jy het sommer behoorlik onder die jakkies ook gelooi. Ek tel 7 jakkies, is dit reg?

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: My eerste Rooikat

Post by Piet Breedt »

Mooi Francois

Ek tel 2 jakke agter die rooikat, so dan lyk dit na 8 jakke.

Francois, watter kleur is jou Cruiser onder die swart waterverf?
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: My eerste Rooikat

Post by Freek »

Lekker Francois,

Dit het ook nog nie met my gebeur nie, maar miskien iewer "along the line" sal ek 'n dom rooikat raakloop... ;)
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Robert »

Francois

Gee bietjie meer info. Wat weeg daai kat van jou?
Mooi  man. Lekker om so 'n bakkie te laai.

Robert
Last edited by Robert on Thu Sep 09, 2010 10:57 am, edited 1 time in total.
Oorwining deur opleiding
Ooploop
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Ooploop »

Francois!
Maggies maar jy het omtrent gemoor onder die goed! Goed gedoen.

Ek kon nog nie n roeper kry wat jakklase van onder die wind in roep nie,maar ek gaan 1 probeer bou,hy sal ook rooikatte kan inroep.... Sal jou die 1ste 1 stuur!!!!!!

Mooiloop
Ooploop
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by boeta »

Frans

Mooi man,leker klomp jakolkies daai.

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Skolla »

Francois

So moet n bakkie gelaai word.
Mooi man!

Skolla
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Christo »

Francois Marais wrote: Image
As daai gesig een is van blydskap??? hoe lyk hy as hy kwaad is.

Mooi gedoen FM

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Louis102 »

Christo wrote: ......As daai gesig een is van blydskap???.....
Ja nee wraggies, smile 'n bietjie man!  As my bakkie so vol van die jekoltjies sou hang, sou jy net tanne sien.

Mooigegooi
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Raven »

Christo wrote: ......As daai gesig een is van blydskap???.....

Miskien was die koeels op  ;D  ;D

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Skolla »

Francois

Waar het jy so n klomp goggas gekry?
Hoop dis ver van my af!

Skolla
User avatar
Nico de Jager
Hero Member
Hero Member
Posts: 663
Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Nico de Jager »

Francios
Aan die ander kant hang ook seker soveel anners kan daai Cruiser omval...
Goed gedoen.
Groete
Ribbok
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: My eerste Rooikat

Post by Freek »

Hey manne, dit is harde werk om so 'n klomp jakkalse op een aand te skiet... vra my ek probeer nog daai score haal. Dan is daar nog die rooikat, glad nie 'n maklike prooi nie. Ek kan verstaan as Franswa moeg lyk ;) ;D
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by iceman1982 »

Francois,
Al wat my oog kan vang is dat jy n Toyota ry en daar is n Ford se rim op jou bak vir die spaarwiel?
Ag nee man....
Marius Goosen
Port Elizabeth , South Africa
bp@cybersmart.co.za
+27828205387
User avatar
Theo E
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 333
Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Theo E »

mooi FM
i have yet to call one in and shoot it but the day will come !
Theo
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Geno »

Baie mooi gegooi Francois!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: My eerste Rooikat

Post by Francois Marais »

Manne.....manne

Ja-nee, gedink die gesiggie sal die nodige kommetaar ontlok, was maar bietjie gatlam reken ek, belowe om oppi volgende een mooi te smile.

Aan die bakkie hang nege, twee, twee, drie agter die kat, en dan een en een, ek kon een nie kry nie, was n 220m skoot met die 204, en ek dink n bietjie laag, reken die jakkie het opgestaan, wind was BAIE onplesierig en ek is nie heel seker van die skootplasing nie, ek het ook een in n gat begrawe, dit het sleg brandsiek gehad en die stert was al n kaal stok, wou nie die ding baie hanteer nie.

Baie dankie aan al julle manne se gelukwensinge, moet in die toekoms weer op die plaas n draai gaan maak, en sal dan mooi meet en weeg, hierdie jakkies is op drie stands geskiet, so jakkalse is genoeg op hierdie plaas.

Piet, die cruiser is spierwit, waterverf doen nogal die ding.
Ice, daai issi n Ford rim nie, maar n original 7JX16 pro-white, nogal met n BF Goodridge oorgetrek.
Skolla, Waldeck, so 40 km uit die dorp uit, by Arris oos, van 1994 af net wild oppi plek, die jakkalse dink dis Wallmart.
Robert, was sommer n jong katjie, seker ma so 8kg, geskat.


Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply