Waterbok Bul - skat die horing lengte asb.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Waterbok Bul - skat die horing lengte asb.

Post by Carl »

More manne,
Vinnige een kan julle help met 'n skatting. Jammer geen pryse vir die wenner nie. ++>:
https://lh4.googleusercontent.com/-ISyBQAN7LQA/UdE0Dbjzw3I/AAAAAAAAEkY/w8TvvsTelOE/w512-h768-no/IMG_9043.jpg

https://lh4.googleusercontent.com/-MVYqoOc_zOw/UdE0BiQuNhI/AAAAAAAAEkQ/Zqa3lqUcd_0/w512-h768-no/IMG_9044.jpg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Waterbok Bul - skat die horing lengte asb.

Post by Hugo »

27-28
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Waterbok Bul - skat die horing lengte asb.

Post by mariusr »

Sal ook se 27-28 duim!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Waterbok Bul - skat die horing lengte asb.

Post by Cobus(Cobb) »

27,5 duim
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Waterbok Bul - skat die horing lengte asb.

Post by Eugene »

Ek sal raai so 28 duim?
Aim small, miss small
stan man

Re: Waterbok Bul - skat die horing lengte asb.

Post by stan man »

ek sou ook reken tussen 27 en 28 duim. n mens kan net nie sy voentoe buig op die foto sien nie, dit kan n klein bietjie verskil op die lengte maak.
van die os op die jag. dit lyk egter of daardie waterbok die wind altyd van lings gekry het ;D
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: Waterbok Bul - skat die horing lengte asb.

Post by F.L.A.S.H »

28
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Waterbok Bul - skat die horing lengte asb.

Post by Carl »

Dankie sover. Ja Frans hy kam seker maar sy kuif so of dis 'n Kaapstad bok. Hulle bome staan mos ook so skeef:)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply