Ou Waterbokbul

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Ou Waterbokbul

Post by Stefan764 »

Hier is die foto van n ou Waterbokbul wat ek in die Setlagole omgewing geskiet het einde Augustus.

Die bok was al baie oud en moes uitgeskiet word voor die jonger bulle hom self van kant sou maak...

7x64, skoot op 110m met 173gr S&B ammo.

Die bok het nogsteeds, ten spyte van sy ouderdom, 150kg uitgeslag. Het dit goedgedink om die oubaas op te stop. Nie n rekord bok nie, maar tog n mooi trofee. Net 24" horings gehad, maar baie mooi dik horings, base van horings so dik soos n Coke-blikkie.

Image

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: Ou Waterbokbul

Post by whisper »

Mooi ou bul daai Stef, regte een om te skiet, so n ou meneer het al sy werk gedoen, mooi geskiet! ;D
Praise the Lord, and let the bullets fly!
Post Reply