Page 1 of 2
Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Thu Nov 11, 2010 2:01 pm
by Andr? Gous
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Thu Nov 11, 2010 2:02 pm
by Geno
Andre, baie mooi. Wat kos so skaap?
Groete,
Eugene
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Thu Nov 11, 2010 3:51 pm
by Ponkie
Oom Andre
Waar kom hierdie skaap wild voor? Ek sien baie gras en kliprante in die agtergrond so as ek dan moet raai sou ek se Middelburg/Graaff-reinet omgewing? Ek kan helemal uit koers wees. .
Sal gaaf wees as Oom ons bietjie meer oor die skaap kan vertel? Hoe proe hy, wat slag hy uit? hoe jag mens hom?
Dink daar is dalk nog manne wat belangstel...
Groetnis
Ponkie
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Thu Nov 11, 2010 4:23 pm
by Andr? Gous
Geskiet naby Van Wyksvlei in Noord-Kaap.Groot berge veld .Gekry na 2 dae se looooop en loooop. Vleis is oneetbaar taai en sleg. Gewig onbekend. Ek skat so 60 kg.Dit was nogal lekker om so iets te jag 'want vir hom moes ek werk.Nog nie eers vir koedoe so hard gewerk nie.Geen bakkie skietery nie net stap en stap. Ek het hom die oggend so 10.00 met verkyker 'gespot' en die middag so 3.00 toe klap die skoot. Ses mense met pyp oor skouers moes ons hom so 4 km dra val 'dra val.Na vele jagtogte sal ek die een beslis onthou. Groete Gous...
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Thu Nov 11, 2010 4:34 pm
by Ponkie
Oom Andre
Dankie vir die terugvoering. Nie gedink dat sy vleis so sleg is nie, so dis maar meer vir die ondervinding en die trofee wat mens hierdie bok jag?
Is hulle heelwat volop daar soos wat jy bv koedoes in die Oos kaap of Bosbokke in die Suid kaap kry? Sal bietjie google en youtube, dalk word ek iets meer wys!
Groetnis
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Thu Nov 11, 2010 5:28 pm
by JACQUES BOTHA
Gous:
Daai gesig lyk so bonzai bekend?
Was jy op Glen gewees?
of verbeel ek my ?
Groete
Jacques
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Thu Nov 11, 2010 5:42 pm
by Monrique (SJ)
Mooi skaap daardie.
Groetnis
SJ
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Thu Nov 11, 2010 6:03 pm
by Andr? Gous
Was op Glen gewees 87;88.Ek kan jou nie onthou nie .Stuur photo op e'mail kyk by lede vir my adres. Glen groete Gous
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Thu Nov 11, 2010 6:54 pm
by JACQUES BOTHA
GOUS
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Thu Nov 11, 2010 6:58 pm
by Geno
Geno wrote:
Wat kos so skaap?
Vertel bietjie asb, ek wil so een jag...
Groete,
Eugene
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 8:17 am
by Brno308 jagter
Geno
Volgens my is sy vleis nie te sleg nie, hulle verhandel teen so R6,000 stuk.
My skoonpa het een geskiet in 2009 en ons het daardie aand sy fillets ge eet, was baie lekker, maar ryk in smaak.!!
Groete,
Brno
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 11:11 am
by KSV
Andre,
Jammer ek hijack so bietjie hier? Wil net die manne wys hoe kom die skapie by die bakkie.
Kalahari Groete
Hein
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 11:29 am
by Raven
Hein,
Mooi man, dis mos nou hoe 'n man moet werk vir sy bok, of is dit skaap
Ek hoop ons kan weer saam werk aan 'n paar
kabeljoutjies volgende jaar
Raven
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 11:40 am
by KSV
Raven,
Daai is die plan, enige tyd ou mater. Wat van 'n rib?
Hein
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 11:44 am
by Andr? Gous
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 11:48 am
by KSV
Daai plaasmanne het glad nie omgegee om te help nie en glo ook nie hulle sal weer omgee nie.
Hulle het immers 'n hele skaap gekry en volgende keer almal. Soos Andre genoem het daai skapie, hy issie vir eet nie. Biltong, maalvleis, wors en droewors was glad nie lekker nie.
Hein
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 12:11 pm
by Andr? Gous
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 12:41 pm
by Stefan764
Is dit n bok of n skaap? Tot watse familie behoort hy?
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 12:44 pm
by Geno
Stef,
Ek weet nie, maar ek dink hy's nader aan skaap as bok. Soos bv die Bighorn en Dall skape.
http://www.ultimateungulate.com/Artioda ... ervia.html
Groete,
Eugene
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 1:19 pm
by JACQUES BOTHA
GOUS
eK WEET nie of jy mail gekry het nie,
Ek skryf maar weer , ek was nie op glen nie, maar het wel gekoes vir houe wat kom in die los skrums.
Ek sien daai voete van jou lyk soos n haker sin. en die hande ook.
Ek het amper al ophou speel toe jy op Glen was.
Sommer so in die verbygaan ontmoet en gesels, Het so rukkie terug weer vir Callie Buchner gesien.
Groete
Jacques Botha
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 1:34 pm
by Andr? Gous
Was ek so n vark gewees. Ek is seker jy verwar my met iemand anders.Ek was n haker maar het nooit vuil gespeel nie.Grappie////Sal met jou praat want ek het so n paar bokke vir volgende jaar.Wil n koffie kom drink as ek in Bloem kom .Ek sien ons gaan nog dik stukke gesels.Groete Gous
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 1:41 pm
by Ambessa
Hallo Andr? Gous
Andr? Gous wrote:

...is jy seker dit is nie 'n leeu waarmee die manne so sukkel nie...?
Ambessa
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 1:41 pm
by JACQUES BOTHA
GOUS
Ons kan gaan tee drink daa by die PINK PALLACE lag lag lag
Groetnis
JB
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Fri Nov 12, 2010 4:16 pm
by ablm468
Mooi bokke daai, ai hoe beny ek julle manne wat op die platteleamd bly, elke dag in die veld. Ons in die stad smag daarna om so bietjie in die veld te kom. Baie geluk hoop hulle maak mooi trofees.
Re: Barbary Sheep (Bergskaap)
Posted: Sat Nov 13, 2010 7:01 pm
by Jaco
Hein het jy die fotos tussen Carnavon en Vosburg geneem?