Yes Manne,
Net gou n' vraag, as jy aansoek doen vir n' lisensie vir n' revolver - word die revolver as semi-auto of manual loading geklasifiseer?
My logika se n' double action revolver kan as n' semi geklasifiseer word want jy kan 6 rontes inlaai en net deur die sneller te trek 6 uitskiet, waar by n' singel action revolver jy elke keer die hammer moet terug trek. Selfde soos by n' pomp aksie haelgeweer, eers pomp dan skiet.... wat n' manual aksie verg... met die double action doen die revolver se meganisme die "herlaai" van n' volgende ronte.
Het iemandal n' aansoek ingestuur en onder wat was die geklasifiseer?
Revolver aansoek vraag
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Revolver aansoek vraag
Dit sal manual wees.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Revolver aansoek vraag
Thanks Ge!G-force wrote:Dit sal manual wees.
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Revolver aansoek vraag
Dankie vir die vinnige hulp!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Revolver aansoek vraag
Die rewolwer laai hom nie self nie. Jy moet die sneller (of hamer) met jou vinger trek, om hom te laai.Klopper wrote:Yes Manne,
Net gou n' vraag, as jy aansoek doen vir n' lisensie vir n' revolver - word die revolver as semi-auto of manual loading geklasifiseer?
... met die double action doen die revolver se meganisme die "herlaai" van n' volgende ronte.
(Self-laai, laai self, na die vorige skoot afgegaan het.)
Dit moet dus "Manual" wees.
Jy kan by "action type" gaan "cylinder" skryf. Maar "Revolver" is meer verstaanbaar vir die leke wat met die papiere werk.
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Revolver aansoek vraag
Maak sin ja! Dankie!338LM wrote:Die rewolwer laai hom nie self nie. Jy moet die sneller (of hamer) met jou vinger trek, om hom te laai.Klopper wrote:Yes Manne,