Revolver aansoek vraag
Posted: Tue Sep 10, 2013 9:53 am
Yes Manne,
Net gou n' vraag, as jy aansoek doen vir n' lisensie vir n' revolver - word die revolver as semi-auto of manual loading geklasifiseer?
My logika se n' double action revolver kan as n' semi geklasifiseer word want jy kan 6 rontes inlaai en net deur die sneller te trek 6 uitskiet, waar by n' singel action revolver jy elke keer die hammer moet terug trek. Selfde soos by n' pomp aksie haelgeweer, eers pomp dan skiet.... wat n' manual aksie verg... met die double action doen die revolver se meganisme die "herlaai" van n' volgende ronte.
Het iemandal n' aansoek ingestuur en onder wat was die geklasifiseer?