Volgende jaar jag ek so mooi eland!
http://i357.photobucket.com/albums/oo17/vdwalt/Elande1204x903_zps975271f3.jpg
Mooi bokkies
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Mooi bokkies
Sjo Sjo Dit is mooi.Ek soek ook graag so n Bokkie
- mw
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm
Re: Mooi bokkies
As ek in die veld op hulle afkom, skiet ek myself net daar in die skuld!!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Mooi bokkies
Lol! Ek ook!mw wrote:As ek in die veld op hulle afkom, skiet ek myself net daar in die skuld!!
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Mooi bokkies
Julle sal nie jammer wees nie. Gister vir braaidag Eland wors gebraai. Van die lekkerste wildsvleis
http://i1076.photobucket.com/albums/w443/Beer375/54dec1e92eb77a4eb126df249d78e510_zpsb20ebf2a.jpg
http://i1076.photobucket.com/albums/w443/Beer375/54dec1e92eb77a4eb126df249d78e510_zpsb20ebf2a.jpg
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Mooi bokkies
Baie nice - nog my droom
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Mooi bokkies
Wie het jou vleis verwerk (hoekom is Robbie so ver!?) My vleis van die koei was verkrag.Beer wrote:Julle sal nie jammer wees nie. Gister vir braaidag Eland wors gebraai. Van die lekkerste wildsvleis
http://i1076.photobucket.com/albums/w443/Beer375/54dec1e92eb77a4eb126df249d78e510_zpsb20ebf2a.jpg
Nie die wors of biltong was lekker nie!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Mooi bokkies
Doen dit self man.
Dis rêrig nie rocket science om biltong en wors te maak nie en jy weet wat jy kry. Maar as jy in JHB is is Robbie mos nie land uit nie?
Dis rêrig nie rocket science om biltong en wors te maak nie en jy weet wat jy kry. Maar as jy in JHB is is Robbie mos nie land uit nie?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Mooi bokkies
Ek oorweeg dit al 'n rukkie maar ek het nie regtig plek nie. Ek sal eers vrieskas ook moet
koop om die vleis te hou tot ek dit kan verwerk en dan ook plek om dit te verwerk.
Robbie is nie so ver nie - dis die 14000 karre tussen ons wat dit so ver maak. Ek gaan net
solank na Robbie toe ry as wat dit my vat na die plaas toe!
Maar as ek die dag so groot bul skiet sal ek verseker daai ekstra km ry om seker te maak
ek kry waarde vir my geld.