Page 1 of 1
Mooi bokkies
Posted: Wed Sep 25, 2013 2:25 pm
by VdWalt
Volgende jaar jag ek so mooi eland!
http://i357.photobucket.com/albums/oo17/vdwalt/Elande1204x903_zps975271f3.jpg
Re: Mooi bokkies
Posted: Wed Sep 25, 2013 3:33 pm
by RUPERT
Sjo Sjo Dit is mooi.Ek soek ook graag so n Bokkie
Re: Mooi bokkies
Posted: Wed Sep 25, 2013 5:56 pm
by mw
As ek in die veld op hulle afkom, skiet ek myself net daar in die skuld!!
Re: Mooi bokkies
Posted: Wed Sep 25, 2013 6:52 pm
by VdWalt
mw wrote:As ek in die veld op hulle afkom, skiet ek myself net daar in die skuld!!
Lol! Ek ook!
Re: Mooi bokkies
Posted: Wed Sep 25, 2013 7:26 pm
by Beer (Christo)
Julle sal nie jammer wees nie. Gister vir braaidag Eland wors gebraai. Van die lekkerste wildsvleis
http://i1076.photobucket.com/albums/w443/Beer375/54dec1e92eb77a4eb126df249d78e510_zpsb20ebf2a.jpg
Re: Mooi bokkies
Posted: Wed Sep 25, 2013 8:58 pm
by theedge
Baie nice - nog my droom
Re: Mooi bokkies
Posted: Thu Sep 26, 2013 6:10 am
by VdWalt
Beer wrote:Julle sal nie jammer wees nie. Gister vir braaidag Eland wors gebraai. Van die lekkerste wildsvleis
http://i1076.photobucket.com/albums/w443/Beer375/54dec1e92eb77a4eb126df249d78e510_zpsb20ebf2a.jpg
Wie het jou vleis verwerk (hoekom is Robbie so ver!?) My vleis van die koei was verkrag.
Nie die wors of biltong was lekker nie!
Re: Mooi bokkies
Posted: Thu Sep 26, 2013 6:35 am
by Pappabeer
Doen dit self man.
Dis rĂªrig nie rocket science om biltong en wors te maak nie en jy weet wat jy kry. Maar as jy in JHB is is Robbie mos nie land uit nie?
Re: Mooi bokkies
Posted: Thu Sep 26, 2013 7:21 am
by VdWalt
Ek oorweeg dit al 'n rukkie maar ek het nie regtig plek nie. Ek sal eers vrieskas ook moet
koop om die vleis te hou tot ek dit kan verwerk en dan ook plek om dit te verwerk.
Robbie is nie so ver nie - dis die 14000 karre tussen ons wat dit so ver maak. Ek gaan net
solank na Robbie toe ry as wat dit my vat na die plaas toe!
Maar as ek die dag so groot bul skiet sal ek verseker daai ekstra km ry om seker te maak
ek kry waarde vir my geld.