My 7 jarige dogter se eerste skoot...
- fdt
- Newbie

- Posts: 31
- Joined: Tue May 22, 2012 4:56 pm
My 7 jarige dogter se eerste skoot...
My 7 jarige dogter se eerste skoot..
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Ek laaik die camo's!!
Geluk!!
Groete
Douw
Geluk!!
Groete
Douw
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Baie netjies mooi een
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Baie netjies n dogter so na aan n pa se hart soos kan kom leer hulle jonk dan gaan die seuns eendag lekker huil as die meisies hulle wys hoe om te skiet
Beretta
Beretta
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Triet my traal pastei is die voorland. Baie geluk aan die opleier en die skut. Gee haar 'n drukkie en hou haar op die wildspaadjie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Klink my my gaan in haar Pa se voetspore volg.
Mooi man!!!
Mooi man!!!
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Fdt
Eerstens geluk aan haar en dan aan jou.
Hoe het jy gese wat gaan haar eerste rookstok wees???????????
Eerstens geluk aan haar en dan aan jou.
Hoe het jy gese wat gaan haar eerste rookstok wees???????????
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Ja nee, my gril sal wat wil gee vir n pakkie soos daai.douw wrote:Ek laaik die camo's!!
Geluk!!
Groete
Douw
Daai tarentaal lyk sommer asof hy lekker swaar ook was, as ek kyk hoe sy effe gekant staan. Baie geluk aan pa en dogter. Mag dit die eerste van vele wees.
Veiligheid eerste manne!
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Baie geluk aan die jong dame
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
- Naas1
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Baie geluk aan albei van julle, voorwaar iets om op trots te wees
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Baie mooi Deidre, baie geluk Pa. Daar is net so bietjie slegte nuus ook - jy sal eersdaags van vooraf na jou jagbegroting moet begin kyk, as jy die begroting nie kan rek nie, sal jy moet begin deel, Pa! (Wat natuurlik 'n groot voorreg is, maak nie saak watter kant toe nie.)
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Baie mooi, op die eerste treetjies om oppie regte paadjie te loop.
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
pragtig man my 7 jarige meisie kind het saterdag aangedring op n skoot met die 308 to ek my vrou laat skiet het.
sy het die plastiek bottle raak geskiet en in die proses in ligte bloed neus ook gekry so tussen die lag en huil deur se sy wanneer skiet ek nou n rooibok
so my 11.1.11 is geboek want skiet wil sy nou skiet

CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: My 7 jarige dogter se eerste skoot...
Something to be proud of, for Father and Daughter.
Lovely
Lovely